Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"Podlitiek" is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek.... more
FAQs about Podlitiek:How many episodes does Podlitiek have?The podcast currently has 150 episodes available.
March 25, 2021Podlitiek: Cyril getuig, onteiening swyg, Engels groei ruigIn hierdie week se Podlitiek-podsending oorweeg die paneel drie belangrike stories wat tans in die nuussiklus rond vloei. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more34minPlay
March 18, 2021Podlitiek: Koning dood, studente-nood en OB dalk uitgestootPodlitiek bespreek hierdie week die afsterwe van koning Goodwill Zwelithini, die protesoptogte op universiteitskampusse landwyd, en die hangende vrae oor die Openbare Beskermer, Busisisiwe Mkwebane. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more40minPlay
March 11, 2021Podlitiek: Bewyse, bewerings en taalbeseringsHierdie week word die ondersoek na Eskom-hoof Andre de Ruyter se beweerde rassisme bespreek, prins Harry en sy vrou Meghan se skokonthullings kom onder die loep en laastens kom die taalwoelings in koshuise in Stellenbosch aan die beurt. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more38minPlay
March 04, 2021Podlitiek: Vlak 1, beursies kreun en entstoftog kry privaatsteunIn die week se episode gesels die Podlitiek-span oor die jongste vlak 1-inperking, die begrotingsrede en die implikasies vir die gebruiker, en die privaatsektor se betrokkenheid by die land se entstofprogram. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more33minPlay
February 25, 2021Podlitiek: ‘n Bietjie Podlitieke-filosofieMet die treurmare van ‘n begroting wat deur die nasionale tesourie voorgehou is, oorweeg Podlitiek waarheen die land in die langtermyn op pad is, en op pad wil wees. Daar is ook ‘n interessante punt om te maak rakende sentrale beheer. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more37minPlay
February 18, 2021Podlitiek: Zuma speel vuil, staatsrede laat ons huilIn die week se episode gesels die Podlitiek-span oor oudpres. Jacob Zuma se weiering om voor die Zondo-kommissie te verskyn, pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede en Eskom se 15%-tariefverhoging. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more40minPlay
February 11, 2021Podlitiek: Oor entstowwe verleë en Zuma drink teeIn die week se aflewering van Podlitiek word daar gekyk na die aanskaffing van entstowwe, die nuwe minimumloon en Julius Malema en Jacob Zuma se teepartytjie. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more29minPlay
February 04, 2021Podlitiek: Dokters kry dalk vrede-prys, Zuma met gebalde vuisDie week gesels die Podlitiek-span oor die regering wat die Kubaanse gesondheidsorgwerkers vir die Nobelprys vir vrede wil benoem, oudpres. Jacob Zuma en die Zondo-kommissie asook onteiening sonder vergoeding. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more38minPlay
January 21, 2021Podlitiek: Skole gesluit, ligte steeds uit en Pfizer se spytHierdie week gesels die Podlitiek-span oor skole wat eers later open, Eskom wat weer beurtkrag toepas en die Suid-Afrikaanse regering se onvermoë om voldoende entstowwe te bekom. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more35minPlay
January 14, 2021Podlitiek: Washington onbeskof, verkiesing met verlof, Covid-19-entstof?Hierdie week word daar geloer na die stand van verkiesings in Suid-Afrika, gevolg deur vrae oor die Covid-19 entstof se aankope, en ‘n internasionale storie wat so bietjie kyk na die impak van die huidige onsekerheid in die VSA. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more31minPlay
FAQs about Podlitiek:How many episodes does Podlitiek have?The podcast currently has 150 episodes available.