Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"Podlitiek" is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek.... more
FAQs about Podlitiek:How many episodes does Podlitiek have?The podcast currently has 150 episodes available.
September 03, 2020Podlitiek: Plaasgewelddebat, DA en ANC vonke spat, KSA rassegatIn ‘n besige nuusweek word die parlementêre debat oor plaasmoorde, die bedanking van die DA se hoof in Gauteng, die ANC se NUK-vergadering, en Krieket Suid-Afrika bespreek. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more40minPlay
August 25, 2020Podlitiek: VSA verkiesing – Trump-loesing of Biden-verwoesting?Met die Amerikaanse verkiesing so ’n bietjie meer as twee maande weg, voer die Podlitiek-span ’n analitiese gesprek rakende die kanse en toestand van beide kandidate, asook beide partye wat aan hierdie verkiesing van 3 November gaan deelneem. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more1h 4minPlay
August 20, 2020Podlitiek: Bokke wil nie kniel, die inperking verniel en korrupsie laat steeds wiel"Podlitiek" is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more36minPlay
August 13, 2020Podlitiek: #VoetsekANC, gewere praat teë en Wes-Kaap sê neeIn die week se episode gesels die Podlitiek-span oor die hutsmerk #VoetsekANC op sosiale media, persoonlike vuurwapenbesit en die Wes-Kaap wat sy stem dik gemaak het oor die drankverbod. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more34minPlay
July 29, 2020Podlitiek: Bankkaarte, raskaarte en spyskaarteIn die week se episode praat die Podlitiek-span oor Suid-Afrika se finansiële posisie, Mark Fish se uitlatings en restaurante wat so swaar kry. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more39minPlay
July 22, 2020Podlitiek: Familie-wynplase op pad na hof, gelykheid by Unisa byt in die stofIn hierdie week se Podlitiek-episode bespreek en ontleed Ernst van Zyl en Paul Maritz twee van die week se mees prominente nuusstories. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more27minPlay
July 17, 2020Podlitiek: Stank vir drankDie Podlitiek-span wonder hoe lank die burgery van ons republiek nog soos kinders hanteer sal word, met hierdie infantilisme wat ’n punt van dieper analise word. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more27minPlay
July 08, 2020Podlitiek: Demokrasie ingeperk, Mogoeng staan sterk en suksesvolle hofwerkIn die week se episode bespreek hulle eers die demokrasie wat tans bedreig word, dan die uitsprake en optrede van hoofregter Mogoeng Mogoeng en laastens ‘n opsomming van die belangrikste hofsake die afgelope ruk. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more33minPlay
July 01, 2020Podlitiek: Taxi’s vol, koffers leeg en plaasmoorde is haat pleegIn die week se episode gesels die Podlitiek-span oor die taxibedryf se besluit om hul voertuie vol te laai en oor provinsiale grense te reis, minister Tito Mboweni se noodbegroting en die DA se versoek dat plaasmoorde as ʼn haatmisdaad verklaar word. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more33minPlay
June 25, 2020Podlitiek: Cecil val weer, Lesufi wil beheer en taxi-reis gekeerHierdie week kom die val van Cecil John Rhodes se standbeeld in Oxford, Panyaza Lesufi se opmerkings oor Orania en taxi-stakings onder die loep. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more36minPlay
FAQs about Podlitiek:How many episodes does Podlitiek have?The podcast currently has 150 episodes available.