Podlitiek gesels vandeesweek oor Mmusi Maimane, voormalige DA-leier, wat vir John Steenhuisen, waarnemende DA-leier, as “Judas” beskryf het, asook hoe FW de Klerk se bekende toespraak van 2 Februarie 1990 onthou word dertig jaar later en die ondersoek na Neill Aggett se dood vier dekades gelede, en hoe jongmense met ons land se geskiedenis moet omgaan. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook