Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"Podlitiek" is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek.... more
FAQs about Podlitiek:How many episodes does Podlitiek have?The podcast currently has 150 episodes available.
June 18, 2020Podlitiek: De Vos wil erfreg laat vervaag, word verkiesings dalk vertraag?Vandag se Podlitiek-gesprek begin by 'n bespreking van die impak wat die Covid-19-pandemie op munisipale verkiesings in Suid-Afrika kan hê omdat partye soos die ANC en EFF ten gunste van ’n uitgestelde verkiesing is Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more40minPlay
June 12, 2020Podlitiek: Die ongrondwetlike en irrasionele inperkingIn hierdie spesiale episode van Podlitiek gesels Daniël Eloff met Martin van Staden (Vryemarkstigting) en Daniel du Plessis (Sakeliga) oor die reeks hofsake oor die Covid-19-ramptoestand se inperkingsregulasies. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more55minPlay
June 11, 2020Podlitiek: Die president se kleure wys, #BLM in SA tuis, Mmusi hou homself wysVandeesweek, in hul tweede direkte uitsending, bespreek die Podlitiek-span ten eerste die onlangse video deur pres. Cyril Ramaphosa, wat alle wit Suid-Afrikaners aanmoedig om hand in eie boesem te steek as dit kom by rassisme. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more41minPlay
June 03, 2020Podlitiek: Malema wil ekonomie skaad, Shaik vrygelaat en protes in VSAOmdat die Podlitiek-span beter is met analise as met metafore, besluit hulle om hierdie week in te zoem op Julius Malema se opmerkings oor die ekonomie, Schabir Shaik se vrylating, en die protes wat die VSA tans ruk. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more39minPlay
May 27, 2020Podlitiek: Ramaphosa sê nie veel, en matrieks weer op pad na die meulIn die week se episode gesels die Podlitiek-span oor pres. Ramaphosa se aankondiging oor vlak 3, skole wat weer begin oopmaak en die weermag en polisie se optrede tydens die afsonderingstydperk. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more25minPlay
May 20, 2020Podlitiek: SAL-sakeredding flop, dr. Gray opsy geskop en Covid-litigasie hoop opIn ’n kort en kragtige episode kyk hulle na drie stories: Hoe SAL se sakereddingproses een kolossale mislukking blyk te wees, hoe gesaghebbende kenners se menings rakende Covid-19 opsy geskuif word, en hoe litigasie rakende die pandemie in Suid-Afrika besig is om op te hoop. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more23minPlay
May 14, 2020Podlitiek: Gareth praat hard, kleredragreëls benard en Obamagate-ondersoek op padIn die week se episode gesels die Podlitiek-span oor Gareth Cliff se harde woorde, die regering se pedantiese reëls oor kleredrag en ‘Obamagate’. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more28minPlay
May 06, 2020Podlitiek: Velkleur bly maatstaf en honger wag in die pad afIn die week se episode gesels die Podlitiek-span oor die onlangse hofuitspraak waar beslis is dat ras tóg ’n maatstaf mag wees by die toedeling van hulp aan dreigende hongersnood, en hulle spoel die mond uit oor teenkanting teen aanlynklasse. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more33minPlay
April 22, 2020Podlitiek: Groeiende misdaad, negatiewe prys per vat en alternatiewe tot inperkingstaatIn die week se episode gesels die Podlitiek-span oor die toename in seker soorte misdaad, die olieprys se ongekende laagtepunt en daar word gepraat oor pres. Cyril Ramaphosa se opsies rakende die afsonderingstydperk. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more33minPlay
April 15, 2020Podlitiek: Kwarantyn uitgerek, nog onnodige besteding oopgevlek en Sanders onttrekDie week gesels die Podlitiek-span oor die afsonderingstydperk wat verleng is, beweerde bedrog tydens die Covid-19-pandemie en Bernie Sanders wat die handdoek ingegooi het. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more29minPlay
FAQs about Podlitiek:How many episodes does Podlitiek have?The podcast currently has 150 episodes available.