Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"Podlitiek" is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek.... more
FAQs about Podlitiek:How many episodes does Podlitiek have?The podcast currently has 150 episodes available.
December 09, 2020Podlitiek: ‘n (Mal) Jaar in oorsigIn die week se episode gee die Podlitiek-span ‘n oorsig van die jaar en die koronavirus, pres. Cyril Ramaphosa se prestasie en die Amerikaanse verkiesing kom onder meer onder die loep. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more44minPlay
December 04, 2020Podlitiek: Coligny-2 vry, vraestelle wat uitgly en verkiesingswet-gesukkelryIn hierdie week se episode kom die vrylating van die sogenaamde Coligny-2 aan die beurt, ondersoek na matriekvraestelle wat uitlek word gedoen en die nuwe verkiesingswetgewing word ontleed. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more38minPlay
November 12, 2020Podlitiek: Brackenfell-brekers en Ace se asbesmolesIn die week se episode van Podlitiek kom die gebeure by Hoërskool Brackenfell en die lasbrief vir Ace Magashule onder die loep. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more40minPlay
October 30, 2020Podlitiek: Mmusi se brief en mense wat oor rassisme liegIn die week se episode van Podlitiek kom Mmusi Maimane se brief aan wit Suid-Afrikaners onder die loep. Die span bespreek ook die saak waar twee polisiebeamptes onlangs gevonnis is vir vals klagte van rassisme en die boemerang-tema van grond onteiening sonder vergoeding weer na vore. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more39minPlay
October 23, 2020Podlitiek: Hertzogvillebrande en vermorste Covid-randeIn die week se episode gesels die Podlitiek-span oor die gebeure in Senekal en Hertzogville. Daar word ook gepraat oor Covid-19-fondse wat vermors is, gesteel is, of sommer net verdwyn het. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more42minPlay
October 08, 2020Podlitiek: Die Brendin Horner-optog en Vrystaat se asbesbedrogIn die week se episode gesels die Podlitiek-span oor die moord op Brendin Horner en die gebeure by die Senekal-landdroshof waar sy vermeende moordenaars verskyn het. Die Vrystaatse asbesbedrog kom ook onder die loep. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more42minPlay
October 01, 2020Podlitiek: Debatsvenyn, werke kwyn en dié besighede gaan dalk verdwynIn die week se episode gesels die Podlitiek-span oor die debat tussen Donald Trump en Joe Biden, die werkloosheidsyfers en die Gautengse premier se voorstel vir spesiale ekonomiese sones. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more38minPlay
September 23, 2020Podlitiek: Braaivleis, Bheki en die BoereIn die week se episode gesels die Podlitiek-span oor onlangse uitlatings deur polisieminister Bheki Cele, die betekenis van Erfenisdag en laastens die afsterwe van die Amerikaanse regter Ruth Bader Ginsburg en wat dit beteken so kort voor die Amerikaanse verkiesing. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more29minPlay
September 18, 2020Podlitiek: Vrede, vlugte en burgerlike teenwigteIn die week se episode gesels die Podlitiek-span oor voorgeskrewe bates, die ANC se vlug na Zimbabwe en Bahrein en Israel se nuwe bande. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more40minPlay
September 10, 2020Podlitiek: Clicks se hare waai, ekonomie afgemaai en DA maak 'n draaiIn die week se episode gesels die Podlitiek-span oor die hare wat waai weens Clicks se advertensie, die DA se afgelope beleidskongres en die ekonomiese krisis. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more42minPlay
FAQs about Podlitiek:How many episodes does Podlitiek have?The podcast currently has 150 episodes available.