Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"Podlitiek" is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek.... more
FAQs about Podlitiek:How many episodes does Podlitiek have?The podcast currently has 150 episodes available.
November 10, 2022Podlitiek: Amerika kies, Vishoek vervies, Afrikaans in die nuusIn hierdie week se episode gesels die span oor die stories op hulle nuusradars waaronder die onlangse gebeure by Fish Hoek High School. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more30minPlay
November 03, 2022Podlitiek: Kieswet berug, Vrystaat-takke sug, Lula is terugIn hierdie week se episode kyk die span onder meer na Lula da Silva, Brasilië se nuwe president, en die agtergrond van die verkiesing. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more33minPlay
November 02, 2022Podlitiek: Plaasmoorde protes in Roedtan, AfriForum vat onteiening aanIn hierdie week se episode neem die Podlitiek-span die protesoptog teen plaasmoorde in Roedtan, AfriForum se omvattende veldtog teen onteiening sonder vergoeding en die lot van Mpho Phalatse onder die loep. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more26minPlay
October 13, 2022Podlitiek: Mashaba herbedink, gratis ministerwater gedrink, die beitel vermink..In hierdie week se episode kyk die Podlitiek-span onder meer na binnegevegte in ActionSA en die dienste wat belastingbetalers vir ministers "borg"! Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more33minPlay
October 06, 2022Podlitiek: Malema moet appèl kou, aanrandsaak verbrou, groot verkiesings gehouIn hierdie week se episode gesels die Podlitiek-span onder meer oor AfriForum wat verlof om appèl toegestaan is in die haatspraaksaak teen Julius Malema. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more30minPlay
September 30, 2022Podlitiek: Mmusi staan op, ANC flop, gaspyplyn gestopIn die week se episode bespreek die Podlitiek-span oor Mmusi Maimane se politieke planne, die ANC se rampspoedige binnepolitiek en die beweerde sabotasie van die pyplyn tussen Rusland en Europa. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more36minPlay
September 15, 2022Podlitiek: Jagersfontein-sage woed, Koningin gegroet, Russe boetIn hierdie week se episode gesels die Podlitiek-span oor die Jagersfontein-ramp, die afsterwe van koninging Elizabeth II en die jongste rakende die Oekraïene-oorlog. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more35minPlay
September 05, 2022Podlitiek: Haatspraak-uitspraak grof, NVG begin lêers afstof en vaarwel GorbatsjIn hierdie episode van Podlitiek word die “Kill the boer”-uitspraak, verwikkelinge by die NVG en die dood van Mikhail Gorbatsjof onder die loep geneem. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more29minPlay
August 18, 2022Podlitiek: Natal self reggemaak, Zuma-saak en vryheid van spraakDie Podlitiek-span bespreek vandeesweek die burgers van KwaZulu-Natal wat besluit het hulle doen dit eerder self, die hofsaak oor oudpres. Jacob Zuma se mediese parool en die aanval op Salman Rushdie, asook wat dit beteken vir vryheid van spraak. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more31minPlay
August 11, 2022Podlitiek: Premier ‘n pyn, Taaldag glo onrein, zama-zamas ondermynIn die week se episode van Podlitiek gesels die span oor die voorgenome mosie van wantroue in premier David Makhura, uiteenlopende menings oor die viering van Taaldag en onwettige immigrante en gemeenskappe wat bots. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more43minPlay
FAQs about Podlitiek:How many episodes does Podlitiek have?The podcast currently has 150 episodes available.