Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"Podlitiek" is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek.... more
FAQs about Podlitiek:How many episodes does Podlitiek have?The podcast currently has 150 episodes available.
February 09, 2023Podlitiek: Toerisme-rassisme gestop, belastingprotes duik op, hou DRK dopIn hierdie week se episode bespreek die span onder meer AfriForum se oorwinning teen die berugte toerismefonds. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more32minPlay
February 03, 2023Podlitiek: Krag-ramptoestand, koalisies se slegte kant, miljarde na EngelandIn hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Ernst van Zyl, Arno Roodt en Paul Maritz drie groot stories op die nasionale en internasionale nuusfront. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more30minPlay
January 27, 2023Podlitiek: SA oor Lawrof dwars, DA mars en AfriKrag wil deur beurtkrag barsHoe gemaak met die ANC wat vir Sergei Lawrof met ope arms ontvang? Waarheen mars die DA alweer, en AfriKrag waar is jou einde? Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more37minPlay
January 26, 2023Podlitiek: SA oor Lawrow dwars, DA aan die mars en AfriKrag wil deur beurtkrag b"Podlitiek" is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more37minPlay
January 19, 2023Podlitiek: EFF verloor, Marokko het van Orania gehoorIn hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Ernst van Zyl en Paul Maritz twee groot stories wat hierdie week op hul nuusradar verskyn het. Wat weet Marokko van Orania, en waaroor gaan die jongste hofuitspraak teen Julius Malema en die EFF? Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more27minPlay
January 16, 2023Podlitiek: Mosambiek gruweldade, wie wens De Ruyter skade, ANC kies rade…In hierdie week se episode bespreek die Podlitiek-span onder meer wat die ANC se pas afgelope kongres vir Suid-Afrika en vir die ANC self beteken. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more31minPlay
December 15, 2022Podlitiek: 2022 retrospektief ontnonsensIn hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Ernst van Zyl, Frederik van Dyk, Reiner Duvenage en Paul Maritz vir die laaste keer in 2022 die week se nuus. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more35minPlay
December 08, 2022Podlitiek: Oom Cyril sukkel, Oekraine wikkelIn hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Reiner Duvenage en Paul Maritz onder andere of Oom Cyril gaan ry of bly. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more23minPlay
November 25, 2022Podlitiek: Zuma-hofgeveg, Cyril doen met RET weg, en Charlize sê Afrikaans slegIn hierdie week se episode bespreek die span watter manewales die moontlikheid van ʼn terugkeer na die tjoekie vir oubaas Zuma inhou vir Suid-Afrika? Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more30minPlay
November 17, 2022Podlitiek: Trump wil weer vaar, Twitter trek swaar en Malema gedagvaar?In vandeesweek se episode word onder meer gesels oor Twitter met die sosialemediareus wat skynbaar sukkel om by hul Pretoriase eienaar se leierskapstyl aan te pas… Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more39minPlay
FAQs about Podlitiek:How many episodes does Podlitiek have?The podcast currently has 150 episodes available.