Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
"Podlitiek" is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek.... more
FAQs about Podlitiek:How many episodes does Podlitiek have?The podcast currently has 150 episodes available.
June 02, 2023Podlitiek: DA wil Poetin arresteer, kan iets nog oorlog in Soedan keer?Met die komende BRICS-kongres in Suid-Afrika wil die DA vir Wladimir Poetin, president van Rusland arresteer – wat dink die paneel hiervan? Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more25minPlay
May 26, 2023Podlitiek: Hammanskraal is desperaat, Frankfort is kwaad, US Konvokasie wil praatSoos wat die winter al hoe nader kruip, wonder die Podlitiek-paneel hierdie week wat op aarde in Hammanskraal aangaan, en waarom Eskom aanhou om Rural Maintenance, die Frankfortse sonkragmaatskappy, uit die werk uit te hou. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more27minPlay
May 18, 2023Podlitiek: Rusland-wapenskandaal, De Ruyter skryf 'n Eskom-verhaalWat presies het in Simonstad gebeur met betrekking tot wapens wat oorhandig is tussen Suid-Afrika en Rusland? Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more33minPlay
May 11, 2023Podlitiek: Gebaretaal word erken; Gayton het Orania verkenSuid-Afrika het hierdie week ʼn 12de amptelike taal verwelkom, en die paneel dink hardop oor die taalwerklikheid in die land. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more26minPlay
May 04, 2023Podlitiek: Thuli se Twitter bekgeveg, Tucker Carlson by FOX wegDie paneel loer ook na die skielike vertrek van Fox News-aanbieder Tucker Carlson, en wonder wat werklik agter die storie steek. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more24minPlay
April 20, 2023Podlitiek: G7 nooi SA nie, Duitsland sonder kernenergieDuitsland se besluit om hul kernkragstasies af te skakel kan dalk langtermyngevolge hê, meen Ernst, en Paul wonder waarom Suid-Afrika nie na die G7-beraad genooi is nie. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more27minPlay
April 13, 2023Podlitiek: Elektrisiteitsminister se planne op, Vrystaatse afvalwaterflop, Biden hou 2024 dopSkaars het sy amp begin, of die nuwe minister van elektrisiteit se planne is so min soos Eskom se reserwekapasiteit. Hierdie en ander vrae op Podlitiek. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more38minPlay
April 06, 2023Podlitiek: Kragramptoestand gestop, Eskom geklop, Steenhuisen topIn hierdie week se episode bespreek Arno Roodt en Paul Maritz die week se groot stories. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more30minPlay
March 11, 2023Podlitiek: Ramaphosa se nuwe kabinet steeds vrot en Zimbabwiese boere verwerp regering se aanbodIn hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Ernst van Zyl en Arno Roodt president Ramaphosa se kabinetskommeling, wat neergekom het op ʼn lang gewag vir ʼn antiklimaks. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more22minPlay
February 16, 2023Podlitiek: Ras en taal op kampusIn hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Frederik van Dyk, Arno Roodt en Paul Maritz die week se groot kampusstories. Dit is weer daai tyd van die jaar vir eerstejaars om op kampusse verwelkom te word, en soos wat dit vir Podlitiek lyk, is dit weer daai tyd van die jaar wanneer universiteite vreemde besluite neem… Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook...more34minPlay
FAQs about Podlitiek:How many episodes does Podlitiek have?The podcast currently has 150 episodes available.