Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Welkom by Radio Scriptura. 2 Timotheus 3:16,17 sê die hele Skrif is deur God ge-asem. Op hierdie Gereformeerde potgooi wil ons vanuit die Skrif leer, weerlê, reg wys en onderrig, sodat God se mense vo... more
FAQs about Radio Scriptura:How many episodes does Radio Scriptura have?The podcast currently has 446 episodes available.
November 24, 2020Hoekom is ek gereformeerd? Want gereformeerde teologie is 'n Geloof-alleen teologie"Want die geregtigheid van God word daarin geopenbaar uit geloof tot geloof, soos geskrywe is: Maar die regverdige sal uit die geloof lewe."...more56minPlay
November 17, 2020Hoekom is ek gereformeerd? Want gereformeerde teologie is verbondsteologieVerbondsteologie is Gereformeerde teologie wat 'n aleinding is vanaf die Skrif waaruit ons kan aflei hoe God met die mens tewerk gaan en hoe Hy dan ook sy verlossingsplan uitvoer in Sy ewige raad....more1h 2minPlay
November 09, 2020Hoekom is ek gereformeerd? Want gereformeerde teologie is 'n "Christus-alleen" teologiIn Gereformeerde teologie val die fokus op Jesus Christus - deur Hom is daar vir ons lewe en redding!...more43minPlay
November 02, 2020Kerkmusiek en Himnologie 2Ons gesels verder met die kenner, Braam van Tonder. Ons gesels in die episode spesifiek oor die beoordeling van liedere om in die kerk te sing. ...more56minPlay
October 27, 2020Perspektief: Oktober 2020Trump vs Biden. Senekal. Direkte Bybelvertaling....more1h 9minPlay
October 20, 2020Hoekom is ek gereformeerd? Want gereformeerde teologie is SkrifgefundeerdIs jou teologie Skrifgefundeerd? Wat beteken dit om Skrifgefundeerd te wees? Ons is by die 3de episode van ons nuwe reeks: Hoekom is ek Gereformeerd? Want gereformeerde teologie is Skrifgefundeerd...more55minPlay
October 13, 2020Hoekom is gereformeerd? Want gereformeerde teologie is GodgesentreerdWat is jou doel op aarde? Wat is die Here se plek in jou daaglikse lewe? Ons is gereformeerd omdat ons Godgesentreerd wil lewe! Ons hoogste doel is om God te eer en Hom te verheerlik - Soli deo Gloria! Ons gesels in hierdie episode ook oor hoe Godgesenteerdheid prakties lyk: In 'n mens se eie lewe en ook in 'n gemeente....more41minPlay
October 06, 2020Hoekom is ek gereformeerd? Almal is 'n teoloogIs teologie net bedoel vir predikante? Of dalk ouderlinge? In hierdie episode gesels ons oor die gedagte dat elke persoon eintlik 'n teoloog is - selfs al besef jy dit nie eers nie, of al ontken jy dit....more45minPlay
September 29, 2020Perspektief: September 2020Onlangse nuusgebeure: Clicks Cuties KwaSizabantu...more51minPlay
September 22, 2020Luisteraarsvraag: Waar is God as die boosheid skynbaar seëvier?Waar is God wanneer daar soveel boosheid in die wêreld is? Is dit buite sy beheer? ...more48minPlay
FAQs about Radio Scriptura:How many episodes does Radio Scriptura have?The podcast currently has 446 episodes available.