Radio Scriptura

Radio Scriptura

Download on the App Store

Radio Scriptura episodes

  • Ampte: Roeping

    Ampte: Roeping

    Elke gelowige het 'n roeping – die roeping om gelowige te wees in die wêreld.

    Maar gelowiges het ook n roeping binne die kerk om met hul gawes die medegelowiges te dien deur middel van die spesifieke ampte.

    02:10 God roep deur die evangelie. Hoe vervul gelowiges hul roeping in die wêreld?

    03:54 God werk in en deur Sy kerk.

    07:00 Primêre roeping - God roep elke mens na Jesus toe om Hom te volg.

    08:24 Gawes gaan 'n gemeente vooraf, en is bedoel om God en die gelowiges te dien.

    16:00 Ons moet ampte in die kerk reformeer.

    16:35 Hoe lyk die spesifieke roeping van ampsdraer in die kerk?

    20:50 Gelowiges word gedring deur die Gees tot 'n spesifieke roeping.

    25:13 Roeping is 'n innerlike dryf deur die Gees en 'n uiterlike getuienis na die gemeente, wie dit ook bevestig.

    30:35 Bekwaamheid en gewilligheid kan nooit 'n plaasvervanging wees vir die roeping van ampte nie.

    32:00 Roeping moet reformeer: verstaan roeping, en hou by standaard en kwalifikasies wat die Woord stel.

    32:46 Gebed staan sentraal in die roeping tot die ampte.

    33:30 Jesus se beeld van die skape en hul herder. Johannes 10

    35:40 Het ek 'n roeping/funksie in die kerk? Ja, want elke ledemaat van die liggaam het 'n funksie.

    36:36 Pas die kudde van God op wat aan julle toevertrou is…1 Petrus 5:1-3

    39 min
  • Ampte: Die Amp van Gelowige

    Ampte: Die Amp van Gelowige

    Hierdie inleidende episode van die Ampte in die kerk, skets die breë trekke van die ampte, hoe pas ampte/dienste in die kerk, hoekom is ampte nodig, en wat is die gereformeerde kerkbeskouing van die ampte.

    Die Here, Jesus Christus, het die ampte ingestel, en die Christen word geroep om in die amp van gelowige in die kerk te staan, asook buite die kerk te getuig in die uitleef van sy/haar geloof in die samelewing. Artikel 29 van die Nederlandse geloofsbeleidenis verduidelik wat 'n ware kerk is en hoe haar lidmate lyk.

    2:10 Die amp van gelowige. 3:00 Hoe pas die ampte in die kerk in? 7:35 Is die ampte vir die kerk nodig en hoekom? 14:05 Wat beteken die amp van die gelowige? Efesiërs 1:3-23 23:10 Die doel van die gelowige se bestaan is aanbidding. 31:24 Elkeen word geroep om in die amp van gelowige te staan. 31:42 NGB Artikel 29 - hoe lyk die lidmate van die ware kerk?

    36 min
  • Ouerskap: Bybelse Kind-wees

    Ouerskap: Bybelse Kind-wees

    1. Inleiding a. Afbakening: Episode is hoofsaaklik vir kinders in huis, nie as volwassenes nie. b. Luister ook ander episodes in reeks, veral Ouerskap: Dissipline.

    2. Ek moet my ouers alle eer bewys. a. Pa sowel as ma (nie teen mekaar afspeelnie).

    b. Wees lief vir jou ouers.

    3. Wat as ek voel my ouers is verkeerd? a. Erken hulle is sondaars, net soos jy. b. Moenie dadelik spring na twyfel in hulle goeie bedoelings nie. c. Wees ʼn kind vir jou ouers soos wat jy kind van God is. d. As jy steeds voel jou ouers is verkeerd? i. God het ouers oor kinders aangestel met ʼn goeie doel - vertrou Hom. ii. Ouers is deur God aangestel, maar het self perke.

    4. My rol as kind in my ouerhuis. a. Kommunikeer met jou ouers b. Behulpsaam en diensbaar i. Seuns ii. Dogters c. Verhouding met broers en susters

    56 min
  • Ouerskap: Bybelse Ma-wees

    4:04 1. Die skepping van die mens

    - Eva is geskep na God se beeld - Eva is geskep as hulp wat by Adam pas

    21:30 2. Bybelse vrou-wees

    - In die samelewing - In die huwelik (Efesiërs 5)

    31:47 3. Bybelse ma-wees

    - Die gevolge van sondeval - Wat beteken 1 Tim 2:15? 49:17 - Prakties: eer God en wees gehoorsaam in rol as vrou en moeder

    54 min
  • Februarie in Perspektief

    Australiese wetsontwerp teen homoseks-bekering, James Coates gearresteer na oortreding van Covid-19 regulasies, Twee sterftes van Ravi Zacharias 1:19 Australiese wetsontwerp teen homoseks-bekering.

    21:40 Kanadese predikant, James Coates, gearresteer en verbied om te preek weens oortreding van Covid-19 grendelregulasies.

    38:50 Die twee sterftes van apologeet, Ravi Zacharias.

    1 hr
  • Ouerskap: Bybelse Pa-wees

    Bybelse Pa-wees vloei vanuit God se skeppingsorde vir die mens en die huwelik met die man as hoof van sy gesin. Ons moet Pa-wees deur die lens van God se verbond met Sy volk sien. 3:43 Om my rol as man in die lig van God se skeppingsorde uit te leef. 6:43 Jy kan nie 'n Bybelse pa wees as jy nie 'n verhouding met God het nie. 9:50 Man moet verantwoordelikheid vat van hul huis en gesin. 19:32 Om my rol as man in my huis in die lig van God se plan met die huwelik uit te leef. 26:50 Vaders moet hul kinders help om God se wil te ontdek, nie hul eie nie. 27:58 Om my rol as vader van my kinders in die lig van my hemelse Vader uit te leef. 32:46 Die vader speel 'n kardinale rol met die vind van 'n lewensmaats. 34:45 Om my rol as verbondsouer in die lig van God se verbondsbeloftes uit te leef. 39:36 Die pa moet sy vrou en gesin begelei na die troon van genade.

    48 min
  • Luisteraarsvrae: Die lewe na die dood, engele, gerubs en serafs.

    02:10 Wat gebeur met gelowiges en ongelowigtes na die dood?

    06:19 Die siel van gelowiges en ongelowiges is onsterflik.

    13:58 In die hiernamaals is gelowige en ongelowige bewus van hul omgewing.

    17:35 Wat is die verskil tussen serafs, gerubs en engele?

    23:57 Gerubs is engele wat oor God se heiligheid waak.

    30:32 Serafs is engele wat God se heiligheid besing.

    35:03 Christene hoef nie demone te vrees nie.

    38 min
  • Ouerskap: Dissipline

    Ouers is deur God aangestel oor die kinders en word geroep om met gesag kinders in hierdie lewe te lei. Ouers moet binne die Bybelse grense optree as hulle kinders sondig en ouers mag ook optree wanneer hulle kinders sondig.

    4:24 Die punt van Bybelse dissipline is hartsverandering van kinders. 8:34 Hoe kan ek as herder my kind lei dat hy/sy by die Here uitkom? 16:43 Ouers moet konsekwent wees in hul dissipline. 22:00 Vaders se foutiewe gedrag reflekteer dikwels 'n verwronge beeld van God, die Vader. 29:20 Dis belangrik dat kinders Bybelse gesagsordes verstaan. 36:40 Dissipline wat nie in liefde gedoen word nie, is onbybels en lei tot mishandeling. 39:40 Dit is belangrik om vergifnis te vra wanneer ouers gefouteer het.

    45 min
  • Ouerskap: Ouerskap is Herderskap

    Herderskap definieer die verhouding wat ouers met hul kinders behoort te hê. Die Here verwag van ons om ons kinders op te voed tot Sy eer. 5:33 Waarom is herderskap nodig?

    15:08 Wat het ons kinders nodig?

    17:36 Wat is herderskap NIE?

    23:54 Herderskap is om eerlik, opreg en regverdig te wees.

    31:11 Hoe lyk herderskap in die praktyk?

    43 min

About Radio Scriptura

From the publisher's feed

Welkom by Radio Scriptura. 2 Timotheus 3:16,17 sê die hele Skrif is deur God ge-asem. Op hierdie Gereformeerde potgooi wil ons vanuit die Skrif leer, weerlê, reg wys en onderrig, sodat God se mense…