Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Welkom by Radio Scriptura. 2 Timotheus 3:16,17 sê die hele Skrif is deur God ge-asem. Op hierdie Gereformeerde potgooi wil ons vanuit die Skrif leer, weerlê, reg wys en onderrig, sodat God se mense vo... more
FAQs about Radio Scriptura:How many episodes does Radio Scriptura have?The podcast currently has 448 episodes available.
September 29, 2020Perspektief: September 2020Onlangse nuusgebeure: Clicks Cuties KwaSizabantu...more51minPlay
September 22, 2020Luisteraarsvraag: Waar is God as die boosheid skynbaar seëvier?Waar is God wanneer daar soveel boosheid in die wêreld is? Is dit buite sy beheer? ...more48minPlay
August 24, 2020Perspektief: Augustus 2020Watter Bybelse riglyne bestaan daar omtrent vuurwapenbesit onder Christene ter wille van selfverdediging?...more40minPlay
August 18, 2020Verlossing deur genade alleen: Volharding van die Heliges"En Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal nooit verlore gaan tot in ewigheid nie, en niemand sal hulle uit my hand ruk nie."...more48minPlay
August 11, 2020Verlossing deur genade alleen: Onweerstaanbare genadeNiemand kan na My toe kom as die Vader wat My gestuur het, hom nie trek nie; en Ek sal hom opwek in die laaste dag. Joh 6:44 ...more1hPlay
August 04, 2020Verlossing deur genade alleen: Beperkte versoeningDie versoening wat Christus bewerk het is slegs bestem vir die uitverkorenes....more45minPlay
July 28, 2020Perspektief: Julie 2020 Meningstuk in die Beeld: 'n Dopper kan ook gay wees Christene in Sjina wat hul geloof moet opsê BLM-Beweging in Suid Afrika ...more52minPlay
July 21, 2020Verlossing deur genade alleen: Onvoorwaardelike verkiesingIn die episode behandel ons die tweede aspek van die TULIP-akroniem. U - Unconditional election of Onvoorwaardelike verkiesing....more54minPlay
July 14, 2020Verlossing deur genade alleen: Algehele verdorwenheidHierdie is die eerste episode in ons reeks oor God se genade en ons redding aan die hand van die "TULIP-akroniem". In die episode bespreek ons die eerste beginsel T: "Total depravity" of "Algehele verdorwenheid"...more36minPlay
July 07, 2020Kerkmusiek en HimnologieOns gesels in die episode met Braam van Tonder oor die belangrikheid van himnologie en die ontwikkeling van kerkmusiek....more1h 16minPlay
FAQs about Radio Scriptura:How many episodes does Radio Scriptura have?The podcast currently has 448 episodes available.