Luisteraarsvraag: Hoe om ouers te motiveer tot verbondsonderrig?
02:58 Basisopdrag vir kategese: Deuteronomium 6:4-7
03:55 2 Timoteus 3:16-17 Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering....
05:53 Paulus gee vir Timoteus twee voorskrifte vir moeilike tye
08:00 Die ouer bly die primêre kategeet
09:20 Uitdagings vir die gesin
12:26 Wat wil ek vir my kinders gee?
13:55 Wees getrou om jou kinders in die woord van God te onderrig
17:15 Die heel beste vir my kind is om hom in die verbond en in die genade van die Here groot te maak.
20:30 Lewensstyl en prioriteite - glo jy self regtig in die Here?
Skrifgedeeltes: Deut 6:4-7, 2 Tim 3:14-17, 2 Tim 1:3-5, Mat 6:33, Kol 3, Deut 18:10