
Sign up to save your podcasts
Or


Filippense 4 as hoofstuk het niks met ons fisiese vermoë te doen nie, maar wys eintlik na die nabyheid en teenwoordigheid van God in al ons omstandighede. God is die een wat ons in staat stel om Hom te verheerlik, en die krag lê nie in onsself om dinge te vermag omdat ons glo nie.
00:00 Wat sê die Vers episode 4 - Filippense 4:13 01:25 Filippense 4:10-18 05:30 Breë konteks van Filippense 10:00 Implikasie van vers 8 - rig julle gedagtes ... 11:13 Wat is die teendeel? 12:24 Klem op gebed 13:35 Waarna verwys 'krag' in vers 13? 15:55 Paulus het swaar gekry 16:26 Wie stel my in staat? 16:58 Vers 12 - onderrig in vergenoegdheid 19:07 God lig die las van ons skouers af 21:22 Hoe moet ons Fil 4:13 verstaan? 23:02 Heidelbergse kategismes Sondag 10: die voorsienigheid van God 25:03 Fil 4:7 ... in Christus Jesus 26:07 Heidelbergse kategismes Sondag 1: jou enigste troos in lewe en sterwe 28:45 Vers 14 - ons het mekaar nodig Teksverwysings Ps 23:4, 2 Kor 1:8, Ps 18:30, Heidelbergse kategismes Sondag 1 en 10
Wat sê die Vers? Jeremia 29:11
Wat het Jeremia 29:11 werklik vir Israel beteken in daardie tyd en in hulle konteks en situasie? Die teks kan nie op sy eie gelees word nie, en word vandag dikwels buite konteks misbruik vir eie gewin. Die ware boodskap lê in die konteks en raamwerk van die hele boek. Israel se toekomstige welvaart het nie betrekking op ons eie persoonlike rykdom of welvaart van vandag nie. Die teks mag nie misbruik word as 'n soort "voorspelling" dat God ons net altyd materialisties gaan seën nie, want God heers soewerein oor ons swaarkry ook.
00:00 Luisteraarsvraag: Is dit moontlik om te vergewe sonder om te versoen? 00:40 Luisteraarsvraag: vergifnis en versoening 01:24 Is dit moontlik om iemand te vergewe, sonder om te versoen? 02:00 Wat is vergifnis? 03:03 Voorwaardelike en onvoorwaardelike vergifnis? 12:23 Onvergifnis en verbittering 15:57 Vergifnis is soms 'n proses 17:38 Versoening is nie gelyk aan vergifnis nie 19:16 Ware versoening kan net plaasvind in 'n verhouding met Christus 22:55 Vergifnis vereis nie ander party se verandering nie 26:26 Paulus en Barnabas skei ter wille van die evangelie 31:55 Beskou konteks van situasie 34:50 Neem op jou kruis en verloon jouself 36:40 Moenie 'n wrok koester nie
Skrifverwysings: Mark 11:25, Luk 17:1-6, Matt 6:9-15, Matt 18:21-22, Spr 22:3, Hand 15:35-39, Ef 4, 1 Kor 6
Aanbieders: Jan-Louis Lee, Gerhard van Rhyn, Jaco de Beer
Aanbieders: Marnix Boersema, Jonker Venter 00:00 Oktober in Perspektief 2021 04:00 Heinz-Winckler transgender debakel 22:42 Grondwet hofsaak: 26-week fetusse mediese afval of nie? 32:25 Steven Furtick - Jesus maak jou die beste "jy" Skrifverwysings: Psalm 119, Romeine 1, Mattheus 5, Esegiël 36:25,26 Verwante artikels en episodes: http://www.scriptura.co.za/2019/03/die-huwelik-6-geslagskwessies/ http://www.scriptura.co.za/2020/07/n-dopper-moet-sy-bybel-lees/ http://www.scriptura.co.za/2019/02/perspektief-januarie-2019/ http://www.scriptura.co.za/2019/06/perspektief-mei-2019/ http://www.scriptura.co.za/2021/04/perspektief-maart-2021/
Openbaring 3:20 word dikwels verkeerdlik aangehaal, gepreek en verstaan. In hierdie teksvers roep Hy egter die kerk van Laodicéa op om te bekeer van hul louheid en sonde. 02:24 Algemene wanbegrip en misinterpretasie 06:09 Konteks van die boek 13:54 Brief is geskryf vir 'n geredde verbondsgemeenskap 21:30 Begronding – vers 19 oproep tot bekering 23:55 Historiese agtergrond van bruilofsmaal tussen Christus en sy bruid 26:04 Heiligmaking is 'n proses van daaglikse bekering waarby Christene aktief betrokke is 29:50 Slaggate oor besluitneming Aanbieders: Jonker Venter, Marnix Boersema, Jaco de Beer, Jan-Louis Lee
Scriptura se nuwe reeks handel oor skrifgedeeltes of Bybeltekste wat verkeerdelik of buite die ware konteks aangehaal en verstaan word. Die eerste episode fokus op die presiese betekenis en doel van Mattheus 18:20. 00:00 Wat sê die Vers 1: Mattheus 18:20 00:39 Nuwe reeks 03:47 Mattheus 18:20 …want waar twee of drie in My naam byeen is, daar is Ek in hul midde." 04:20 Wat is die algemene begrip oor die vers? 11:00 Christene wat in die algemeen byeen kom, is nie dieselfde as erediens nie. 11:35 Wat is die konteks? 12:38 Konteks lê in vers 15-20 (2020 Vertaling) 13:42 Kerklike tug en kerkdissipline is die ware tema 16:42 Vers 15-17 gee agtergrond van kerklike tug 22:07 As 2 of 3, dit wil sê die ouderlinge, saamstem oor 'n tugsaak en 'n besluit neem, is dit bindend 24:33 Kwalifikasie – daaglikse lewe is nie erediens nie 25:19 Ps 121 Pelgrimslied – die Here is altyd by ons 26:34 Ons word opgeroep na die erediens in Ps 122:1 "Kom ons gaan na die huis van die Here…." Aanbieders: Jaco de Beer, Gerhard van Rhyn
In hierdie Perspektief episode gesels Gerhard van Rhyn en Jonker Venter oor 3 onderwerpe naamlik die stryd teen dwaalleer in kerk, en dolering (treur), die nuwe voorgenome haatspraak en haatspraakmisdaad wetgewing, en laastens die positiewe nuwe aborsiewetgewing in Texas, Amerika. 00:26 September 2021 in Perspektief 01:44 Stryd teen dwaalleer in kerk, en dolering 04:44 Gereformeerde kerk interpreteer die skrif grammaties-histories 06:16 Kern van boodskap is nie los van oorsprong van teks nie 08:10 Dolering - hartseer oproep tot bekering 09:00 Wesenlike stryd in die kerk - Wat is die Bybel? 14:35 Artikel 29 van Nederlandse Geloofsbelydenis oor dwaalleer 17:58 Nuwe voorgenome haatspraak en haatspraakmisdaad wetgewing 19:35 Hoe word bepaal of haat aangeblaas is en haatspraak plaasgevind het? 20:52 Staaf jou teen vervolging 23:00 Moenie jou naaste afbreek nie 28:35 Wetgewing is om die slegte te straf 31:49 Nuwe aborsiewetgewing in Texas Skrifverwysings: Artikel 29 van Nederlandse Geloofsbelydenis oor dwaalleer. Gal 1:6-12, Ef 2, 1 Tim 2, Ps 139 Aanbieders: Gerhard van Rhyn en Jonker Venter
In hierdie episode gesels Scriptura oor kinders en trauma, en meer spesifiek oor hoe om dit te benader, te hanteer en kinders te ondersteun wanneer hulle trauma ervaar. 00:00 Scriptura inleiding 01:27 Kinders en trauma 13:54 Voorsorg. 21:00 God troos deur Christus. 27:19 Luister met geduld en verdraagsaamheid. 34:28 Ondersteun jou kind in trauma. 36:35 Bring jou kind na Christus toe. 39:37 Leemte in gereformeerde kinderberading. 40:36 Hanteer troos met die oog op die ewige.
Skrifaanhalings: Huweliksformulier, Deut 6, Ef 5, Kol 3:21, 2 Tim 2-3, Jakobus 3, Hebreërs 11:36-40.
Ander episodes oor trauma: http://www.scriptura.co.za/2018/02/isolasie-en-geheimhouding-na-trauma/ http://www.scriptura.co.za/2021/06/pastoraal-angs-en-vrees/ http://www.scriptura.co.za/2020/09/luisteraarsvraag-waar-is-god-as-die-boosheid-skynbaar-seevier/
Ons wil graag aanvaar word in 'n sosiale groep, en deel wees van 'n groep mense, en as Christen is dit soms moeilik om te onderskei watter groepe belangrik is en hoe om ons behoefte aan aanvaarding te bestuur. 00:00 Pastoraal: Sosiale aanvaarding 02:10 Sosiale aanvaarding 04:04 Identiteit en menswaardigheid - die uitdagings. 10:53 Kollektiewe identiteit 14:11 Hoe bestuur ek my behoefte om in te pas? 16:11 Selfwaarde: Waar vind die Christen sy waarde? 22:48 Wat is jou identiteit? 24:48 Individuele waarde en groepswaarde 27:35 Die kerk 30:20 Wat bring ek in die groep in? 33:00 As die groep jou verwerp....hoort jy daar? 36:04 Soek jy die eer van mense bo die eer van God?
00:00 Luisteraarsvrae: God se Soewereiniteit 03:07 Opsomming04:21 Vraag 1: Soewereiniteit: Is God die oorsaak van sonde en boosheid, en wat is die gereformeerde Christen se verantwoordelikheid?35:28 Vraag 2: Dood van 'n geliefde: hoe verstaan ons dood en moord? 48:28 Vraag 3: Het God die mens voorbeskik tot die hel? Psalm 8 Skrifgedeeltes: Efesiërs 1, 4, 5, 11, Psalm 135, Psalm 8, Jesaja, Romeine 1, Psalm 116:15, Handelinge 12, 1 Petrus 1, Jakobus 1, Handelinge 17, Filippense 1, 1 Korintiërs 15:54, Hebreërs 4. Ander bronne: Artikel 14 van Nederlandse Geloofsbeleidenis Dordtse leerreëls: hoofstuk 1Gereformeerde beleidenisskrifte
Ander episodes:http://www.scriptura.co.za/2020/04/luisteraarsvraag-glo-ons-die-mens-het-n-vrye-wil/ http://www.scriptura.co.za/2020/01/wie-is-god-god-is-soewerein/ Aanbieders: Jaco de Beer, Jan-Louis Lee, Gerhard van Rhyn
From the publisher's feed