
Sign up to save your podcasts
Or


November in Perspektief: 1. Springbokke wen die wêreldbeker 2. #ImStaying 3. Genadedood
In hierdie episode gesels ons met Prof Albert Coetsee en beantwoord twee luisteraarsvrae.
Die eerste een gaan oor fisiese oefening en die tweede oor die "Voorspoedsteologie".
In hierdie episode beantwoord ons 'n luisteraar se vraag oor die werk van die Heilige Gees en ons gewete.
My gewete getuig saam met my in die Heilige Gees" Romeine 9:1.
Die luisteraar wil weet hoe die Heilige Gees en ons gewete saam werk. Is dit die Gees of ons eie gewete wat ons weerhou daarvan om kwaad te doen? Of werk die Gees deur ons gewete?
In hierdie episode beantwoord ons 'n luisteraar se vraag oor die plek van Israel en die Kerk.
Is Israel en die kerk dieselfde? Het die kerk vir Israel vervang? Deur wie voer God sy plan uit?
Ons kyk na Oktober 2019 se nuusgebeure vanuit 'n Bybelse Perspektief:
In die episode gesels ons oor die kerk en katkisasie en hoe dit inpas in die gesin se aanbidding.
In hierdie episode kyk ons na die praktiese sy van huisgodsdiens. Ons kyk na hoe ons, ons huisgodsdiens moet inrig en dan ook na hindernisse wat daar mag wees.
Hierdie is ons eerste episode in 'n reeks oor "Huisgodsdiens". Ons kyk na Skrifbeginsels as motivering vir huisgodsdiens, uitdagings en die noodsaaklikheid van huisgodsdiens.
Ons kyk na hierdie maand se nuusgebeure vanuit 'n Bybelse perspektief:
Hierdie is die laaste episode in ons reeks oor "Identiteit".
Ons het eers die vrae gevra: "Wie is ek?" en toe "Wie sê die Here is ek?". In hierdie derde episode wil ons uitvind hoe ons nou kan word wat ons is. Ons kyk veral na praktiese riglyne vanuit die Skrif.
From the publisher's feed