Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Regsake:How many episodes does Regsake have?The podcast currently has 638 episodes available.
October 10, 2016RegsakeVolker Kruger sluit aan by Ian Wessels en Igna Klynsmith om antwoorde te gee op die algemene vrae oor eiendomstransaksies en boedelbeplanning wat veral boere dikwels vra....more26minPlay
October 03, 2016RegsakeBertie Grobbelaar spesialiseer onder andere in sportreg, en gesels oor die moontlike aanspreeklikheid van skole se afrigters en beheerliggame ten opsigte van beserings wat kinders in skolesport opdoen. En Igna Klynsmith vertel van twee onlangse hofsake oor die perke van jou reg tot privaatheid, en die bewyslas om besit van ammunisie te bewys....more27minPlay
September 26, 2016RegsakeIan Wessels en Igna Klynsmith gesels verder met Bertie Grobbelaar oor die berekening van 'n eis vir onderhoud; die prosedure om 'n klagte te lê vir agterstallige onderhoud en die moontlikheid om agterstallige bedrag van die onderhoudspligtige se pensioenfonds te verhaal....more26minPlay
September 19, 2016RegsakeBertie Grobbelaar is 'n prokureur wat spesialiseer in familiereg. Hy bespreek verskeie regsaspekte van onderhoudsverpligtinge....more26minPlay
September 12, 2016RegsakeAnnelise Botha vertel meer oor die regsaspekte ten opsigte van surrogaatmoederskap en kunsmatige inseminasie....more24minPlay
September 05, 2016RegsakeIgna Kynsmith bespreek twee interessante hofsake. Die een handel oor mikro-uitleners en beslaglegging op skuldenaars se salarisse. Die ander baan die weg vir 'n groepsgeding ten opsigte van eise wat spruit uit silikose en tuberkulose wat mynwerkers opgedoen het....more24minPlay
August 29, 2016RegsakeIgna Klynsmith verduidelik hoe die In Duplum-reël werk ten opsigte van rente en uitgawes om skuld te verhaal. Hy gesels ook oor die wederkerige plig van mense in 'n saamwoonverhouding, en bespreek 'n hofsaak waarin die toestand van grensdrade 'n plaaseienaar duur te staan gekom het....more25minPlay
August 22, 2016RegsakeVolker Kruger gesels oor regskwessies waaroor boere gereeld navraag doen....more25minPlay
August 15, 2016RegsakeIgna Klynsmith bespreek 'n ingrypende nuwe wet met swaar strawwe vir kabeldiefstal. Hy verduidelik ook wat 'n minderheidsaandeelhouer in 'n privaatmaatskappy kan doen as hy voel die ander aandeelhouers boelie hom. En hy gesels oor 'n eis vir meganiese probleme teen 'n handelaar van gebruikte motors....more25minPlay
August 08, 2016RegsakeArbeidsregkenner Hugo Pienaar gesels oor die Wet op Gelyke Indiensneming, diskriminasie in die werkplek en gelyke betaling vir gelyke werk....more25minPlay
FAQs about Regsake:How many episodes does Regsake have?The podcast currently has 638 episodes available.