Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Regsake:How many episodes does Regsake have?The podcast currently has 638 episodes available.
August 01, 2016RegsakeIgna Klynsmith bespreek die belangrikheid van vroegtydige en behoorlike boedelbeplanning saam met die opstel van jou testament, om seker te maak jou erfgename erf wel volgens jou wense. Hy verduidelik ook nuwe wetgewing oor mediasie in die landdroshof....more25minPlay
July 25, 2016RegsakeBertie Grobbelaar is 'n prokureur wat spesialiseer in egskeidingsake. Hy en Igna Klynsmith beantwoord luisteraars se vrae oor hierdie onderwerp....more25minPlay
July 18, 2016RegsakeAdvokaat Johan du Toit kuier by Ian Wessels en Igna Klynsmith. Hy was vir 12 jaar verbonde aan die internasionale strafhof in Den Haag en gesels oor die hof se bestaansreg, werksaamhede en prosedures....more26minPlay
July 11, 2016RegsakeIgna Klynsmith praat oor verskeie uiteenlopende regskwessies soos die proses om 'n nuwe maatskappy te stig, die invloed van 'n beskuldigde se minderjarige kind op haar vonnis, en die alter ego beginsel ten opsigte van trusts. Hy bespreek ook 'n hofsaak oor 'n bank se aanspreeklikheid teenoor 'n maatskappy wie se bestuurder ongemagtigde onttrekkings gemaak het....more26minPlay
July 04, 2016RegsakeNá die jongste hofuitspraak oor Nkandla was daar heelwat terugvoer van luisteraars oor die samestelling van die regbank. Igna Klynsmith bespreek dit met Ian Wessels. Hy gesels ook oor jou kredietstatus as stadige betaler of swak betaler en hoe om jou naam van die swartlys verwyder te kry. Laastens bespreek hy die praktyk van lugdienste om toenemend meer kaartjies te verkoop as waarvoor daar sitplekke op die vliegtuig is....more25minPlay
June 27, 2016RegsakeAnnelise Botha praat oor die regsaspekte van surrogaatmoederskap....more23minPlay
June 19, 2016RegsakeConrad Weiss kuier in die ateljee by Ian Wessels en Igna Klynsmith om te gesels oor verskeie aspekte van mediese nalatigheid. Het jy geweet dit is moontlik om 'n eis in te stel teen 'n nalatige dokter of hospitaal sonder enige koste aan jou kant?...more24minPlay
June 13, 2016RegsakeIgna Klynsmith verduidelik aan Ian Wessels wanneer 'n ouer van sy kind onderhoud kan eis, en hoe "normale aftree-ouderdom" bepaal word. Hy beantwoord 'n luisteraar se vraag oor die afwyk van kwotasies, en gesels oor die effek van vrywarings wat dikwels onderaan e-posse verskyn....more25minPlay
June 06, 2016RegsakeArbeidsregkenner Hugo Pienaar kuier by Ian Wessels en Igna Klynsmith in die ateljee om te gesels oor hierdie gebied van die reg wat beide werknemers en werkgewers dikwels laat struikel....more26minPlay
May 30, 2016RegsakeIgna Kynsmith beantwoord 'n vraag van Ian Wessels oor die toelaatbaarhied van selfoonfoto's en videos as getuienis in die hof. Hy verduidelik ook wanneer jou bestuurderslisensie opgeskort móet word vir 'n spoedoortreding, en wat moratore rente is. Dan deel hy ook ongewone voorbeelde van diefstal....more26minPlay
FAQs about Regsake:How many episodes does Regsake have?The podcast currently has 638 episodes available.