Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Regsake:How many episodes does Regsake have?The podcast currently has 638 episodes available.
May 23, 2016RegsakeArbeidsregkenner Johan Botes gesels verder met Igna Klynsmith en Ian Wessels oor aspekte van die Arbeidsreg, soos wanneer mag 'n werkgewer jou vorige kriminele oortredings in ag neem voor hy jou aanstel. En hoe werk handelsbeperkings wat 'n werknemer verhoed om ná bedanking sy eie besigheid te begin? Hy bespreek ook 'n hofsaak wat die grense van seksuele teistering wyer trek as wat baie mense besef....more27minPlay
May 16, 2016Regsake'n Arbeidsregspesialis, Johan Botes, verduidelik wanneer jou werkgewer betrokke kan raak, selfs as jy jou oor 'n naweek in jou vrye tyd wangedra. Hy gesels ook oor werknemers wat hulle bes doen, maar steeds net nie werksdoelwitte kan haal nie....more26minPlay
May 09, 2016RegsakeMediese nalatigheid is 'n kwessie wat al hoe meer ter sprake kom. Is dokters meer nalatig as in die verlede, of stel pasiënte bloot makliker eise in? 'n Kenner kuier in die ateljee by Igna Klynsmith en Ian Wessels om vrae hieroor te beantwoord....more26minPlay
May 01, 2016RegsakeIan Wessels gesels breedvoerig met Igna Klynsmith oor die vasstelling van borg en die oplê van gepaste vonnisse. Wat moet 'n hof alles in ag neem by die bepaling van 'n gepaste straf en waarteen moet gewaak word?...more26minPlay
April 25, 2016RegsakeLuisteraars se vrae oor die uitleg van algemene klousules in testamente en die beskerming van haar erfporsie as 'n weduwee weer trou, word beantwoord. Die invloed van die Internasionale Privaatreg op transaksies met mense in ander lande word ook bespreek....more25minPlay
April 18, 2016RegsakeChristo Oosthuizen kuier weer by Ian Wessels en Igna Klynsmith. Hy gesels oor die invloed van die Wet op die Verdeling van Landbougrond op die verkoop van vaste eiendom, asook oor opskortende voorwaardes, hereregte en oordragskoste....more26minPlay
April 11, 2016RegsakeChristo Oosthuizen kuier by Ian Wessels en Igna Klynsmith in die ateljee. Hy spesialiseer in die oordrag van vaste eiendom en bespreek die funksies van almal wat betrokke is by die proses - van die eiendomsagent tot by finale oordrag in die nuwe eienaar se naam....more26minPlay
April 04, 2016RegsakeJohan Botes is 'n kenner op die gebied van asrbeidsreg. Werkgewers en werknemers kan by hom kers opsteek oor verskeie kwessies in die werkplek....more25minPlay
April 04, 2016RegsakeJohan Botes is 'n kenner op die gebied van asrbeidsreg. Werkgewers en werknemers kan by hom kers opsteek oor verskeie kwessies in die werkplek....more25minPlay
March 27, 2016RegsakeIgna Klynsmith bespreek Jesus se verhoor met Ian Wessels. Wat was die relevante regsbeginsels, en tot watter mate is dit nagekom?...more23minPlay
FAQs about Regsake:How many episodes does Regsake have?The podcast currently has 638 episodes available.