In hierdie episode van jou #1 Afrikaanse podcast oor die Premier League analiseer ons die vorm en bepalings van al die mededingers vir top 4 vir die Premier League. Ons bestudeer Arsenal, Spurs, West Ham, Everton, Liverpool, Manchester United, Leicester, Chelsea en Aston Villa se kanse.
Kom luister saam en sê jou sê.
#premierleague #fpl