In hierdie mega episode van SokkerSondae bespreek ons die drie promoted spanne, ons voorspellings vir top 6 en relegation vir die opkomende PL seisoen. Ons verwelkom ook luisteraars om deel te neem aan ons FOM x SK x Daneel Diamonds FPL Kompetisie en bespreek ons FPL voorspellings vir die seisoen en GW1 wat voorlê.
Volg die timestamps om te skip na topics waarin jy belangstel:
00:00 Intro en agenda
08:10 Promoted Spanne Profiles
22:30 Top 6 Voorspellings
59:04 Relagation Voorspellings
1:05:55 Golden Boot, Player of the Season, Young Player of the Season
1:12:30 Fantasy Premier League Kompetisie, FPL Korrespondent (@rent_fourie)
1:19:20 FPL voorspellings vir die Seisoen (set and forget, FPL MVP, FPL diffy vir die seisoen)
1:25:00 GW1 FPL Voorspellings (Clean Sheets, Diffy, Cappy)