Falck, Conna en Klamps vat julle deur die GW4 resultate.
Ronaldo is terug met 'n bang, Salah het sy 100ste PL goal gescore, Lukaku lyk of hy reg is om die main man te wees vir Chelsea en dit is Partey tyd by die Emirates.
Ons gesels oor die FIFA22 ratings en debateer ook die PL se fisiese aard en hoe die skeidsregters dit hanteer.
Kom luister saam!