Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
#1 Afrikaanse Podcast oor die Premier League, Fantasy Premier League en algemene sokker nuus. [IG & Twitter: @SokkerSondae]Aangebied deur:Christopher Falck - Falcky [IG: @christopherfalck | Twit... more
FAQs about Sokker Sondae Podcast:How many episodes does Sokker Sondae Podcast have?The podcast currently has 116 episodes available.
March 04, 2022Sokker Sondae - Episode 65 - Barns se Droom Trip na MadridIn hierdie episode deel Barns sy ervarings van 'n ongelooflike besigheidstrip na Madrid waar hy vir Sir Alex, G Nev en Dennis Irwin ontmoet het.Ons bespreek die nuwe Champions League formaat, die veranderinge by Chelsea en dan chat ons natuurlik ook alles FPL vir die opkomende DGW28.Kom luister saam!...more34minPlay
February 24, 2022Sokker Sondae - Episode 64 - Free HitsIn ons nuutste episode van Sokker Sondae praat ons oor Sir Alex, CR7, Arsene Wenger en Jurgen Klopp. Ons bespreek Liverpool se uitstekende vorm, Conte se dubbelsinnige opmerkings, Leeds se taktiese probleme en Burnley se herlewing. Ons fokus dan op BGW 27 en hoe ons die ideale Free Hit span sal bou.Kom luister saam!...more43minPlay
February 18, 2022Sokker Sondae - Episode 63 - CHIPS, CHIPS, CHIPS!Hierdie week vertel Conna ons wie sy gunsteling speler is wat al vir Spurs gespeel het en ons maak ons voorspellings vir wie gaan in die top vier eindig.Ons praat ook oor 'n massiewe FPL GW waar daar die potensiaal is vir groot nommers die naweek. Free Hit, Bench boost, Tripple captain? Al die antwoorde is in die pod.Kom luister saam!...more37minPlay
February 07, 2022Sokker Sondae - Episode 62 - Gary Neville, Jamie Carragher of Roy Keane?Gary Neville, Jamie Carragher of Roy Keane?In ons eerste episode van 2022 bespreek ons, ons gunsteling pundits, Mason Greenwood se saak, Newcastle se kanse om op te bly en ons som die winter transfer window op.Kom luister saam!...more1h 2minPlay
December 09, 2021Sokker Sondae - Episode 61 - FPL GW16: Uitsteltyd vir Spurs en United se Hot PropertyKom luister saam na ons laaste podcast van 2021. Ons bespreek die uitstel van die Spurs v Brighton wedstryd en wat dit beteken vir FPL breiers. Ons kyk na spelers om dop te hou in die feestyd en fokus ook op United bates onder die Rangnick era.Kom luister saam!...more32minPlay
December 07, 2021Sokker Sondae - Episode 60 - Feestyd in die Premier LeagueIn hierdie episode kyk ons terug na ons hoogtepunte vir 2021, ons bespreek laas naweek se PL Resultate en maak ook voorspellings vir wat voorle totdat al die spanne weer kragte meet op Boxing Day.Kom luister saam!...more39minPlay
December 03, 2021Sokker Sondae - Episode 59 - FPL GW15 en Everton se ProblemeKom luister saam na nog 'n episode van Sokker Sondae. Ons bespreek die probleme by Everton, opkomende GW15 die FPL Cup en vele meer. Kom luister saam!...more37minPlay
November 29, 2021Sokker Sondae - Episode 58 - FPL GW14: Ralf Rangnick, Van de Beek, Sancho en CR7In hierdie episode bespreek ons die impak wat United se nuwe breier op hul FPL assets gaan hê. Brennas gee vir ons 'n in diepte bespreking van Rangnick se taktieke en formasies en hy bespreek ook hoe United se spankeuses sal verander.Ons bespreek verder ook Phil Foden se besering en die beste midfield spelers om hom te vervang.Kom luister saam!...more32minPlay
November 25, 2021Sokker Sondae - Episode 57 - FPL GW13: Chilwell UIT ____ INIn hierdie episode van ons FPL segment bespreek ons 'n paar verskillende oplossings vir die Chilwell besering. Ons kyk na diffy cappies en ook die spelers om dop te hou by die spanne wie onlangs nuwe breiers aangestel het. Kom luister saam!...more35minPlay
November 22, 2021Sokker Sondae – Episode 56 – Die Managerial Merry-Go-RoundOns het die tyd van die seisoen bereik waar die clubs snellers trek en hulle breiers sack. Ons bespreek die nuwe managers in die league en Barns gee sy opinie oor hoe United vooruitgang kan maak onder die regte man se leiding.Ons raak dan ook vinnige aan Chelsea, City en Liverpool wat stadig maar seker onder die res van die spanne uitstyg.Kom luister saam!...more40minPlay
FAQs about Sokker Sondae Podcast:How many episodes does Sokker Sondae Podcast have?The podcast currently has 116 episodes available.