Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
#1 Afrikaanse Podcast oor die Premier League, Fantasy Premier League en algemene sokker nuus. [IG & Twitter: @SokkerSondae]Aangebied deur:Christopher Falck - Falcky [IG: @christopherfalck | Twit... more
FAQs about Sokker Sondae Podcast:How many episodes does Sokker Sondae Podcast have?The podcast currently has 116 episodes available.
October 02, 2020Sokker Sondae - Episode 5 - Wat op Aarde gaan aan?Hierdie week praat ons oor die nuutste weergawe van Fergie Time, Man City se skok-nederlaag teen die Foxes, Frank Lampard se toenemende druk, Dier se ontydige poef en ons bespreek 'n paar vingerleklekker opkomende wedstryde.Kom luister saam!...more1h 4minPlay
September 25, 2020Sokker Sondae - Episode 4 - Is die kwaliteit van sokker beter sonder fans?Hierdie week praat ons bietjie oor die naweek waar ons 'n rekord 44 goals gesien het. Gaan Harry Kane se hammies dit kan hou, Thiago se vertoning teen Chelsea, wat kwalifiseer as handball? Barns doen sy beste indruk van Andy Tate met 'n 5min "rant" oor United.Verder bespreek ons ook ons weeklikse FPL idees vir captaincy, differential en clean sheets.Kom luister saam!!...more1h 13minPlay
September 18, 2020Sokker Sondae - Episode 3 - Is Liverpool se verdediging iets van die verlede?Hierdie week praat ons bietjie oor Liverpool se verdediging en of dit iets van die verlede is, die Eqyptian King Mohammed Salah, kan Arsenal druk vir die top 4, het Mourinho 'n plan B, Chelsea en alles Fantasy League.Kom luister saam!...more1h 23minPlay
September 10, 2020Sokker Sondae - Episode 2 - DIE PREMIER LEAGUE IS TERUGDie "lang" wag is verby en die Premier League is terug! Hierdie week praat ons bietjie oor hoe ons, ons verskeie spanne begin ondersteun het, Newcastle, die naweek se grootste fixtures en alles te doen met FPL. Ons praat van captaincy picks, differentials, clean sheets en ook ons "set and forget" span.Kom luister saam!...more1h 15minPlay
September 03, 2020Sokker Sondae - Episode 1 - Transfers, predictions en die Sokker Sondae x FOM x SixKingsIn ons eerste podcast praat ons oor die promoted spanne, predictions vir die seisoen, beste transfers sover in die window en ook alternatiewe opsies buite jou ster FPL spelers.Ons verduidelik ook hoe die Sokker Sondae x FOM x SixKings FPL league gaan werk!Kom luister saam!...more1h 7minPlay
August 11, 2020Sokkker Sondae - PilotFalck verwelkom julle na ons nuwe pod met 'n vinnige beskrywing van wat voorle....more3minPlay
FAQs about Sokker Sondae Podcast:How many episodes does Sokker Sondae Podcast have?The podcast currently has 116 episodes available.