In hierdie episode bespreek Brennas, Barns en Falck die doodsnikke van die huidige transfer window. Wie moet nog aansterk en wie moet van spelers ontslae raak?
In ons review van GW3 se resultate staan ons vir 'n oomblik stil by die kontroversie rondom die beamptes en hul besluite in die PL sover.
Ons beweeg dan oor na FPL vrae:
- Is Nunez nou ‘n FPL opsie of moet ons wag om te sien of hy start teen Villa?
- Na die wen teen Luton – maak dit sin om te triple up op Chelsea bates?
- Is Haaland sy prys werd sover die seisoen en moet ons hom hou?
- Is 'n 5-man midfield die "go-to" formation hierdie seisoen?
Kom luister saam.