Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 891 episodes available.
March 19, 2024RSG Help 19 Maart 2024RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Sponsor Medic)...more14minPlay
March 14, 202410 Dinge wat jy moet weet van... 14 Maart 2024Ludrick Barnard vertel tien dinge wat jy van 3D-drukkers moet weet....more13minPlay
March 13, 2024Kuns met kontant 13 Maart 2024Deel 2: Skryf het hom op die wêreldkaart geplaas. Deon Meyer het 20 romans en drie kortverhaalbundels. Sy boeiende boeke word in meer as 40 lande gedruk, en is al in 27 tale vertaal. Vier van sy meesterstukke is in internasionale TV-reekse omskep in opdrag van die topstromingsdiens in die wêreld. In 2021 het Frankryk hom tot ridder geslaan. Op 65 het hy lank en hard gewerk aan sy loopbaan, en dis vir hom lekker om nou op ‘n plek in sy lewe te wees waar hy suiwer vir die passie en lekkerte daarvan kan skryf. Hy hoef dit nie meer om den brode te doen nie, maar dit was nie altyd die geval toe hy vroeër in sy lewe ‘n voltydse joernalis was nie. Hy gesels met Henco Kruger by sy huis in Stellenbosch, kort voor hy na Italië vertrek waar hy ook ‘n huis het, om by sy kinders en kleinkind te gaan kuier – die spil waarom sy lewe draai....more12minPlay
March 12, 2024RSG Help 12 Maart 2024RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Health Promoters International)...more9minPlay
March 07, 202410 Dinge wat jy moet weet van... 7 Maart 2024Eslie Basson vertel tien dinge wat jy van fotografie moet weet....more12minPlay
March 06, 2024Kuns met kontant 6 Maart 2024Deel 1: Skryf het hom op die wêreldkaart geplaas. Deon Meyer het 20 romans en drie kortverhaalbundels. Sy boeiende boeke word in meer as 40 lande gedruk, en is al in 27 tale vertaal. Vier van sy meesterstukke is in internasionale TV-reekse omskep in opdrag van die topstromingsdiens in die wêreld. In 2021 het Frankryk hom tot ridder geslaan. Op 65 het hy lank en hard gewerk aan sy loopbaan, en dis vir hom lekker om nou op ‘n plek in sy lewe te wees waar hy suiwer vir die passie en lekkerte daarvan kan skryf. Hy hoef dit nie meer om den brode te doen nie, maar dit was nie altyd die geval toe hy vroeër in sy lewe ‘n voltydse joernalis was nie. Hy gesels met Henco Kruger by sy huis in Stellenbosch, kort voor hy na Italië vertrek waar hy ook ‘n huis het, om by sy kinders en kleinkind te gaan kuier – die spil waarom sy lewe draai....more9minPlay
March 05, 2024RSG Help 5 Maart 2024RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Patmos)...more12minPlay
February 29, 202410 Dinge wat jy moet weet van... 29 Februarie 2024Bobby Petkov vertel tien dinge wat jy van die koop van ‘n viertrekvoertuig moet weet....more11minPlay
February 28, 2024Kuns met kontant 28 Februarie 2024Margit Meyer-Rödenbeck, alom bekend as haar verhoogkarakter Dowwe Dolla, gesels met Henco Kruger by haar legendariese teaterrestaurant, Die Boer, in Durbanville, Kaapstad. Die restauramt moes weens Covid sy deure sluit, maar met behulp van die teaterbedryf en weldoeners het dit weer oopgemaak en só van krag tot krag gegaan dat dit selfs op die lang pad na kunstefeeste soos die KKNK geneem is. Die Boer speel die afgelope 19 jaar al gasheer vir Suid-Afrika se voorste kunstenaars. Daardie beproewing het Margit opnuut laat besef dat ‘n boksie vir tjoklits is en dat mense haar nie in ‘n vormpie moet probeer druk nie. Sy glo teater is ontvlugting en kos vir die siel. Dis ’n ervaring, en jy delf in jouself, of jy nou lekker lag of huil. Sy sê ‘n mens mag nooit die gees vergeet nie; ‘n mens skeep maklik die gees af as die brood min raak. Margit deel in hierdie openhartige gesprek die tye in haar lewe toe die brood min geraak het......more20minPlay
February 27, 2024RSG Help 27 Februarie 2024RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Stigting vir Kinders met Gehoorverlies)...more11minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 891 episodes available.