Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,007 episodes available.
October 16, 2024Kuns met kontant 16 Oktober 2024Deel 2 - Johnny Davids en sy destydse sangmaat het in die vroeë 2000’s die Zing-sangkompetisie gewen. Vandag is Johnny ‘n veldaanbieder vir die kykNet-joernaalprogram, Kwêla. Hy is ook ‘n kranige sportaanbieder vir Supersport, nadat hy vroeër jare sy tande as sport-en kontinuïteitsaanbieder by RSG geslyp het. Hy was by RSG laas in sy lewe ‘n salaristrekker in ‘n permanente pos; buiten vir dit was hy nog altyd ‘n vryskutwerker. Johnny vergelyk sy storie met ‘n aanhaling van die dramaturg en skrywer, Adam Small: “Die Here het gaskommel en die daais het verkeerd geval”, en verduidelik dat dit juis hierdie lewensuitkyk is wat sy nuwe boek getiteld, Boytjie, aanraak. Johnny gesels daarin oor sy genesingspad ná die seer van sy kinderjare. Hy wil nie hê sy drie kinders moet deurmaak wat hy as kind deurgemaak het nie. Daarom is dit vir hom belangrik om sy eie familie te begin, waar hy sy eie gesonde geldtradisies kan vestig....more8minPlay
October 15, 2024RSG Help 15 Oktober 2024RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Guardian and Angel)...more9minPlay
October 10, 202410 Dinge wat jy moet weet van... 10 Oktober 2024Mandy Cilliers vertel tien dinge wat jy van ‘n kliniese navorser moet weet....more11minPlay
October 09, 2024Kuns met kontant 9 Oktober 2024Deel 1- Johnny Davids en sy destydse sangmaat het in die vroeë 2000’s die Zing-sangkompetisie gewen. Vandag is Johnny ‘n veldaanbieder vir die kykNet-joernaalprogram, Kwêla. Hy is ook ‘n kranige sportaanbieder vir Supersport, nadat hy vroeër jare sy tande as sport-en kontinuïteitsaanbieder by RSG geslyp het. Hy was by RSG laas in sy lewe ‘n salaristrekker in ‘n permanente pos; buiten vir dit was hy nog altyd ‘n vryskutwerker. Johnny vergelyk sy storie met ‘n aanhaling van die dramaturg en skrywer, Adam Small: “Die Here het gaskommel en die daais het verkeerd geval”, en verduidelik dat dit juis hierdie lewensuitkyk is wat sy nuwe boek getiteld, Boytjie, aanraak. Johnny gesels daarin oor sy genesingspad ná die seer van sy kinderjare. Hy wil nie hê sy drie kinders moet deurmaak wat hy as kind deurgemaak het nie. Daarom is dit vir hom belangrik om sy eie familie te begin, waar hy sy eie gesonde geldtradisies kan vestig....more9minPlay
October 08, 2024RSG Help 8 Oktober 2024RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Abraham Kriel Kinderhuis, Nylstroom)...more12minPlay
October 03, 202410 Dinge wat jy moet weet van... 3 Oktober 2024Zak Hendrikz vertel tien dinge wat jy van 'n veelsydige akteur moet weet....more11minPlay
October 02, 2024Kuns met kontant 2 Oktober 2024Deel 2: Op 16 Desember 2024 sal hulle 45 jaar getroud wees, nadat hulle reeds as jong verliefde studente saam begin sing het én meer as 30 jaar sedert hulle die musiekbedryf met “Wil Jy Dans Carina?” oorrompel het. Dié liedjie het ‘n pad na ‘n loopbaan oopgemaak wat hulle nooit beplan het nie. Hulle het hulle onderwysloopbane op Mokopane begin, maar Francois het kort hierna die finansiële wêreld betree en ‘n suksesvolle makelaar geword. Hy was meeste van sy loopbaan in die SAUK se Auckland Park-gebou as makelaar vir ‘n groot bank werksaam. Francois en Elizabeth sing omdat dit vir hulle lekker is, en beskou hulle musiekloopbaan nie as ‘n voltydse werk nie, alhoewel die optredes en toere hulle baie besig hou. As finansiële beplanner deel Francois hoe hy hulle finansies as ‘n egpaar en ‘n sangpaar bestuur. Elizabeth vertel waaraan hulle die langlewendheid van hulle huwelik, werksverhouding en “Wil Jy Dans Carina?” toeskryf....more11minPlay
October 01, 2024RSG Help 1 Oktober 2024RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Bread of Life)...more11minPlay
September 27, 2024Gerrie se vla-tertjieDie Portugese vla-tertjie, of nata, is ‘n lekkerny wat al ongeveer 600 jaar bestaan. In sy oorspronklike vorm staan dit bekend as Pastéis de Belém. Wêreldreisiger Gerrie Pretorius vertel die storie vanuit Portugal....more6minPlay
September 26, 202410 Dinge wat jy moet weet van... 26 September 2024Alicia van Deventer vertel tien dinge wat jy van parfuum moet weet....more11minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,007 episodes available.