Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 891 episodes available.
October 03, 2023RSG Help 3 Oktober 2023RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Krugersdorp Raad vir Bejaardesorg)...more9minPlay
September 26, 2023RSG Help 26 September 2023RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (The Character Company)...more13minPlay
September 20, 2023Kuns met kontant 20 September 2023Corlea, met haar trefferliedjie, Swart Koffie, gesels oor hoe mens geld en jou asem “spaar” en “voorberei” op daardie een lang en hoë noot wat sy tref in die middel van Swart Koffie. Net soos haar ander trefferliedjie se titel, Bittersoet, praat sy met Henco met 'n c oor die bittersoet verhouding met geld in die lewe, en hoe ‘n luisteraar wat haarself dalk tans in ‘n mishandelende verhouding bevind, by die voordeur kan uithardloop ongeag die geldelike situasie....more35minPlay
September 19, 2023RSG Help 19 September 2023RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Arty Angels)...more12minPlay
September 12, 2023RSG Help 12 September 2023RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (CHOC Childhood Cancer Foundation South Africa)...more11minPlay
September 06, 2023Kuns met kontant 6 September 2023Sy is 'n sagte, beeldskone, grasieuse ystervrou. Niks kry Nádine onder nie. Te midde van die tawwe tyd waardeur sy tans gaan, werk sy hard en is daar steeds vertonings. Sy ken hard werk, en verdien geld van 13-jarige ouderdom af toe sy haar eerste album, Krappies en Krefies, vrysgestel is. Sy is al só lank in die bedryf en volksbesit dat sou sy 'n jaar vroeër haar eerste album vrygestel het, dit op plaat sou wees en nie op kassetband nie. CD's is het kort daarna gevolg. Vandag is sy 'n superster in Suid-Afrika en België, en deel in hierdie openhartige gesprek die finansiële foute wat sy gemaak het, hoe belangrik entrepreneurskap in die musiekbedryf is en wat dit deesdae verg om 'n bestaan uit musiek te maak....more50minPlay
September 05, 2023RSG Help 5 September 2023RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Just Connect Empowerment Services)...more13minPlay
September 01, 2023Vrydagkuier: Jannie du ToitSanger en liedjieskrywer Jannie du Toit kuier in die Spitstyd-ateljee om te gesels oor sy lewe en loopbaan....more42minPlay
August 30, 2023Kuns met kontant 30 Augustus 2023Deel 2: Aanvanklik was klassieke rolle op die verhoog haar forté, maar in 2000 het sy begin om vir 19 jaar die rol van Hilda de Kock in die immergroen 7de Laan te vertolk. Daar sal soms finansiële teëspoed en slaggate wees, maar dis hoe die lewe is - dis meestal nie deur 'n mens se eie toedoen nie - veral in 'n diep persoonlike geval wat sy met Henco met 'n c deel, toe sy haar moeder se lewe probeer red het. Maar wat belangrik is, is dat jy nooit moed verloor nie. Hilda-vannie-Laan, Annelisa Weiland, sê haar grootwordjare het haar help vorm vir ‘n lewe as ‘n aktrise. In haar kop was Hilda fantasties in hoe sy lyk en wat sy doen met haar kleurvolle serpies en haar konkoksies. Dis hoekom dit vir Annelisa so belangrik is vir mense om lief te wees vir hulleself. As jy nie jouself liefhet nie, hoe kan iemand anders?...more12minPlay
August 29, 2023RSG Help 29 Augustus 2023RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Glen-Graze Rescue Sanctuary)...more14minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 891 episodes available.