Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,007 episodes available.
May 22, 2024Kuns met kontant 22 Mei 2024Deel 2: Kykers het Pascal Pienaar leer ken as verpleegster Karli du Preez in die KykNet-sepie, Binnelanders. Daarna het Pascal 'n plek op die internasionale verhoog, en 'n kans voor groot kameras in Hollywood gaan soek, deur op die stelle en agter die skerms van wereldklasproduksies in Hollywood te gaan werk. In die proses het sy sommer Helen Mirren se huisoppasser in Hollywood Hills geword! In hierdie rou, eerlike en openhartige gesprek deel Pascal die finansiële uitdagings wat sy twee jaar lank in Hollywood moes trotseer, en hoe sy die pot aan die kook gehou het. Sy herinner ons daaraan dat Hollywood niks is soos dit in die rolprente uitgebeeld word nie, en dat die koue en kil plek haar vinnig tot die besef gebring het dat haar hart, huis en loopbaan in Suid-Afrika is....more8minPlay
May 21, 2024RSG Help 21 Mei 2024RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Castaways)...more13minPlay
May 17, 2024Vrydagkuier: Kurt DarrenSanger Kurt Darren kuier in die Spitstyd-ateljee....more32minPlay
May 16, 202410 Dinge wat jy moet weet van... 16 Mei 2024Frederik Bester vertel tien dinge wat jy van huiskoop moet weet....more14minPlay
May 15, 2024Kuns met kontant 15 Mei 2024Deel 1: Kykers het Pascal Pienaar leer ken as verpleegster Karli du Preez in die KykNet-sepie, Binnelanders. Daarna het Pascal 'n plek op die internasionale verhoog, en 'n kans voor groot kameras in Hollywood gaan soek, deur op die stelle en agter die skerms van wereldklasproduksies in Hollywood te gaan werk. In die proses het sy sommer Helen Mirren se huisoppasser in Hollywood Hills geword! In hierdie rou, eerlike en openhartige gesprek deel Pascal die finansiële uitdagings wat sy twee jaar lank in Hollywood moes trotseer, en hoe sy die pot aan die kook gehou het. Sy herinner ons daaraan dat Hollywood niks is soos dit in die rolprente uitgebeeld word nie, en dat die koue en kil plek haar vinnig tot die besef gebring het dat haar hart, huis en loopbaan in Suid-Afrika is....more9minPlay
May 14, 2024RSG Help 14 Mei 2024RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Critter Care Conservation)...more8minPlay
May 09, 202410 Dinge wat jy moet weet van... 9 Mei 2024Chris Botha vertel tien dinge wat jy van karate moet weet....more14minPlay
May 08, 2024Kuns met kontant 8 Mei 2024Deel 2: Hy is letterlik en figuurlik ‘n “straight shooter”. Hy is ‘n top en bekende private ondersoeker. Hy maak ‘n verskil in veiligheid en sekerheid deurdat hy misdaad identifiseer, analiseer, ondersoek en oplos. Hy is ook ‘n mense-mens soos Henco Kruger met die intrapslag by Mike Bolhuis se huis agterkom. Henco het vinnig tot ‘n dieper insig oor die mens wat Mike werklik is, gekom - in teenstelling met hoe die media hom voorstel. Mike Bolhuis is in alle opsigte baie uniek, en wie beter om te raadpleeg oor hoe om glyjakkalse en skurke daarbuite wat jou geld wil steel, te vermy? Vir iemand wat al ‘n losprys van miljoene rand op sy kop gehad het, vind Henco vinnig uit dat Mike Bolhuis vrede het, en dat hy niks in die lewe vrees nie. Sy goue reël wanneer dit by enige geldsake of transaksies kom, is om vooraf die volgende stappe te volg: identifikasie; evaluering, platformprofielondersoek en risiko-ontledingsondersoek. Vind meer uit hieroor en oor die mens Mike Bolhuis....more9minPlay
May 07, 2024RSG Help 7 Mei 2024RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Foundation for Alcohol Related Research)...more15minPlay
May 02, 202410 Dinge wat jy moet weet van... 2 Mei 2024Alwyn Zaayman vertel tien dinge wat jy van stadsbeplanning moet weet....more13minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,007 episodes available.