Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,007 episodes available.
April 09, 2024RSG Help 9 April 2024RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Sagitta Keystone)...more10minPlay
April 04, 202410 Dinge wat jy moet weet van... 4 April 2024Binneshuise versierder Ananda Gieselbach vertel tien dinge wat jy van gordyne moet weet....more18minPlay
April 03, 2024Kuns met kontant 3 April 2024Deel 1: Dis die kenmerkende warm stem wat RSG-luisteraars intiem ken, maar Lochner de Kock is in soveel neringe suksesvol - akteur, sanger, liedjieskrywer, stemkunstenaar, bobaaskok en resepteboekskrywer. Oor al die kronkels en draaie van 'n veelsydige loopbaan is hy dankbaar, en glo die lewe het sy loopbaan vir hom gekies en dat hy nie sy loopbaan gekies het nie. Hy het sy loopbaan as 'n sweefstok-arties in 'n sirkus in Londen begin, want Lochner sê hy probeer letterlik alles in die lewe, maar verkies om nie alles in die lewe te probeer wanneer dit by sy geld kom nie....more8minPlay
April 02, 2024RSG Help 2 April 2024RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Grace Animal Sanctuary)...more9minPlay
March 28, 202410 Dinge wat jy moet weet van... 28 Maart 2024Kobie Koen vertel tien dinge wat jy van motorbande moet weet....more14minPlay
March 28, 2024Wen met Spitstyd en XERO - Deel 5[PROMOSIE] Indien jy ‘n besigheid bestuur, weet jy dat dit noodsaaklik is om tred te hou met die jongste tegnologie. Om te belê in ‘n digitale stelsel vereenvoudig onder meer finansiële take. Wolk-tegnologie integreer met ander toepassings. XERO het ‘n aanlyn toepassingswinkel met meer as 1 000 toepassings wat aan die XERO-rekeningkundige sagteware gekoppel kan word. Dink aan oplossings vir kontantvloei, die bestuur van voorraad, die samestelling van verslae tot menslike hulpbronne-hulpmiddels. Om meer uit te vind oor hoe XERO jou besigheid kan help, besoek die XERO-webwerf by https://www.xero.com/za/campaign/self-made/. Luister elke middag Spitstyd tot 28 Maart om uit te vind hoe jy R10 000 kontant kan wen. Bepalings en voorwaardes geld. Wenners sal deur die adverteerder gekontak word, en binne 20 dae betaling ontvang. RSG aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige produk of diens wat geadverteer word nie....more18minPlay
March 27, 2024Kuns met kontant 27 Maart 2024Deel 2: Henco Kruger en Anneline Kriel, eertydse Mej. Wereld en Mej. Suid-Afrika in 1974, kuier by haar woning in Kaapstad waar hulle oor die V&A Waterkant, Tafelberg en die woonbuurt uitkyk waar Anneline gewoon het voordat sy Mauritius toe verhuis het. Sy vertel hoe die titel haar op die wêreldkaart geplaas het, en hoe sy haar privaatheid moes prysgee. Sy vertel wat sy oor geld by haar ouers en tydens haar lang loopbaan as skoonheidskoningin geleer het....more9minPlay
March 27, 2024Programveranderings by RSG vanaf 1 AprilWillem Pelser praat oor RSG se programveranderings met die stasie se sakehoof, Louise Jooste, programbestuurder Kobus Burger en bemarkingsbestuurder Amoré Swanepoel....more10minPlay
March 27, 2024Wen met Spitstyd en XERO - Deel 4[PROMOSIE] Indien jy ‘n besigheid bestuur, weet jy dat dit noodsaaklik is om tred te hou met die jongste tegnologie. Om te belê in ‘n digitale stelsel vereenvoudig onder meer finansiële take. Wolk-tegnologie integreer met ander toepassings. XERO het ‘n aanlyn toepassingswinkel met meer as 1 000 toepassings wat aan die XERO-rekeningkundige sagteware gekoppel kan word. Dink aan oplossings vir kontantvloei, die bestuur van voorraad, die samestelling van verslae tot menslike hulpbronne-hulpmiddels. Om meer uit te vind oor hoe XERO jou besigheid kan help, besoek die XERO-webwerf by https://www.xero.com/za/campaign/self-made/. Luister elke middag Spitstyd tot 28 Maart om uit te vind hoe jy R10 000 kontant kan wen. Bepalings en voorwaardes geld. Wenners sal deur die adverteerder gekontak word, en binne 20 dae betaling ontvang. RSG aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige produk of diens wat geadverteer word nie....more11minPlay
March 26, 2024RSG Help 26 Maart 2024RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Revive Pulse)...more11minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,007 episodes available.