Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 891 episodes available.
March 08, 2023Kuns met kontant 8 Maart 2023Henco Kruger gesels met ‘n sangpaar wat getroud is. Net soos ‘n raaf die grootste sangvoël is, is dit ook ‘n voël wat net een lewensmaat vir sy of haar lewe kies; netso het Lourens en Este Rabe mekaar vir die res van hulle lewe gekies. Lourens is hoogs geskoold in die wêreld van finansies en beleggings. Hy het na ‘n paar jaar in die korporatiewe wêreld dit vaarwel geroep sodat hy en Este The Bottomless Coffee Band voltyds kon bedryf. Hulle het onlangs die naam na Raaf verander. Dis interessant om te hoor hoe Raaf as onafhanklike kunstenaars, dit wil sê sonder ‘n platemaatskappy, hulle regmatige plek in die musiekbedryf opgeneem het....more35minPlay
March 07, 2023RSG Help 7 Maart 2023RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Pietermaritzburg Liefdadigheidsorganisasie)...more10minPlay
March 06, 2023Mark Pilgrim gegroetLuister na 'n huldeblyk in Afrikaans deur Alex Jay en Barney Simon, jarelange kollegas van Mark Pilgrim, by die SAUK se 5FM....more6minPlay
February 28, 2023RSG Help 28 Februarie 2023RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Ek en jy Jeug)...more10minPlay
February 22, 2023Kuns met kontant 22 Februarie 2023David Fourie het beslis geen bekendstelling nodig nie. Sedert hy in 2002 sy buiging op die SA IDOLS-verhoog gemaak het, het hy diep spore in die plaaslike musiekbedryf getrap, en kan hy spog met ’n hele rits treffers, hoogtepunte en toekennings. Oor die jare het hy verskeie loopbaanhoogtepunte bereik, waaronder openingsvertonings vir Westlife tydens hulle Suid-Afrikaanse toer, en om uitgenooi te word om as spesiale gas by die Eurovision-sangkompetisie op te tree in 2011. Verder het hy ook al die voorreg gehad om die Suid-Afrikaanse, Australiese en Skotse volksliedere te sing tydens toetsrugby....more32minPlay
February 21, 2023RSG Help 21 Februarie 2023RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Beanies for babies)...more12minPlay
February 14, 2023RSG Help 14 Februarie 2023RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (CHOC Kinderkankerstigting)...more12minPlay
February 13, 2023Wêreld Radiodag - Pieter van den BergVir Wêreld Radiodag het die Spitstyd-span by van hulle kollegas gaan hoor hoe hulle in die uitsaaibedryf betrokke geraak het....more4minPlay
February 13, 2023Wêreld Radiodag - Amore BekkerVir Wêreld Radiodag het die Spitstyd-span by van hulle kollegas gaan hoor hoe hulle in die uitsaaibedryf betrokke geraak het....more3minPlay
February 13, 2023Wêreld Radiodag - Derrich GardnerVir Wêreld Radiodag het die Spitstyd-span by van hulle kollegas gaan hoor hoe hulle in die uitsaaibedryf betrokke geraak het....more3minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 891 episodes available.