Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Onder die oppervlak van Bloubaai se rustige waters, vars lug en hegte gemeenskap, is daar woelinge en ou geraamtes in kaste wat op onmoontlike tye boontoe kom om lewens om te krap. Soos Tannie Ouvrou ... more
FAQs about Strandloper – ’n vervolgverhaal:How many episodes does Strandloper – ’n vervolgverhaal have?The podcast currently has 120 episodes available.
June 07, 2024Strandloper – Episode 20Engela se besluit oor haar en Willie se vriendskap maak verskeie emosies in haar wakker. Daar is groot drama by Mauritz se Surf Shack en opnuut vrae of dit ʼn ongeluk, misdaad of stropers se werk was. Nicolien wonder of sy ooit nader aan die hart van die Strandloper sal kom....more11minPlay
June 06, 2024Strandloper – Episode 19Jack de Wet sorg vir groot nuus oor die casinobesluit wat almal, ook vir Tannie Ouvrou, onkant vang. Oom Fred is beïndruk met Dylan se nuwe voorbeeldige lewe. Maar kan Dylan vertrou word? Tannie Ouvrou kry ʼn kookles oor die tradisionele “Langsous”....more11minPlay
June 05, 2024Strandloper – Episode 18Engela en Willie se verhouding kry weer koers ná die casinopetisie. Is dit begrip en omgee vir mekaar of liefde wat hulle saambind? Tannie Ouvrou waarsku Engela oor haar en Willie se verhouding, en Engela word gedwing om ʼn drastiese besluit ter wille van haar dogtertjie te neem....more12minPlay
June 04, 2024Strandloper – Episode 17Nicolien is verras met Dylan se oulike planne vir sy kiosk. Hy het net een doel, en dit is om meer geld te maak. Sy gee nie op om die waarheid oor die dood van Mauritz se pa uit te vind nie en besoek Willie wat sy destydse duikmaat was. Maar ʼn ongeluk beduiwel sake weer vir haar....more11minPlay
June 03, 2024Strandloper – Episode 16Oom Fred se verjaarsdagbrakkie kry ʼn naam. Mauritz kry die jongste nuus oor die perlemoenstropers én ʼn waarskuwing van Oom Fred oor sy duikery. Nicolien probeer Mauritz oor die Haliartus-skeepswrak en sy pa se skielike duikdood uitlok, maar sy loop haar weer vas....more11minPlay
May 31, 2024Strandloper – Episode 15Dit is Oom Fred se verjaarsdag, maar eintlik ʼn dag wat hy nie wil vier nie. Tannie Ouvrou bederf hom, en Mauritz sorg vir ʼn verrassingspresent wat almal in die Son en See-losieshuis weer aan die lag het....more11minPlay
May 30, 2024Strandloper – Episode 14Nicolien se dagboek hoor van haar diepste hartsgeheime. Dylan soek dringend na Mauritz oor ʼn noodsituasie. Nicolien moet saam met hom inspring in ʼn dapper reddingspoging. Versag dit Mauritz se hart teenoor haar?...more12minPlay
May 29, 2024Strandloper – Episode 13Willie en Tannie Ouvrou loop op Dylan se spoor ná Bobbi se boodskap. Hulle het rede om onrustig te wees, want dieselfde boodskap duik weer op: “Jou luck het gedraai.” Dinge is aan die verander tussen Willie en Engela....more10minPlay
May 28, 2024Strandloper – Episode 12Tannie Ouvrou se rustige aand by die losieshuis word versuur deur Oom Fred wat ontstellende nuus met haar deel. Jack de Wet se naam kom weer ter sprake, die man wat Bloubaai wil verander met sy casinoplanne. Hoekom gaan Tannie Ouvrou hom nie teë nie? Sy kry ʼn SMS wat haar onthuts....more10minPlay
May 27, 2024Strandloper – Episode 11Nicolien hoor by Engela hoe die twee Spaanse vroue wat saam met Mauritz duik oor hom swymel. Sy probeer Engela oorreed om saam te gaan na ʼn oefening van seeredding, maar Engela het haar bedenkinge – veral omdat Willie daar gaan wees....more11minPlay
FAQs about Strandloper – ’n vervolgverhaal:How many episodes does Strandloper – ’n vervolgverhaal have?The podcast currently has 120 episodes available.