Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Onder die oppervlak van Bloubaai se rustige waters, vars lug en hegte gemeenskap, is daar woelinge en ou geraamtes in kaste wat op onmoontlike tye boontoe kom om lewens om te krap. Soos Tannie Ouvrou ... more
FAQs about Strandloper – ’n vervolgverhaal:How many episodes does Strandloper – ’n vervolgverhaal have?The podcast currently has 120 episodes available.
September 13, 2024Strandloper – Episode 90Dis die mieliebôl! – ʼn vrolike mielietradisie wat gevier word, en die Bloubaaiers kap dit uit. Engela kry ʼn skok, Visstok sorg vir ʼn heerlike verrassing op die dansbaan, en die grootste verrassing van die aand kom van Dylan....more13minPlay
September 12, 2024Strandloper – Episode 89Willie waarsku Mauritz weer om versigtig te wees na die jongste nuus oor die perlemoenstropers en die baasbrein wat steeds op vrye voet is. Wat sit agter Dylan se jongste vreemde optrede? Dit is presies wat Willie probeer uitvind....more11minPlay
September 11, 2024Strandloper – Episode 88Nicolien deel haar kommer met Willie oor Mauritz se duikery en sy veiligheid. Sy probeer meer by hom uitvind oor Mauritz se pa se skielike dood. Was dit regtig ʼn hartaanval, of het sy duikery iets daarmee te doen gehad? Nicolien kry ʼn yslike opdrag ná haar besoek aan die dokter....more11minPlay
September 10, 2024Strandloper – Episode 87Tant Betta se haan is besig om die loseerders die josie in te maak. Tannie Ouvrou vertel Engela van haar ontstellende besoek met die trommeltjie aan Jack de Wet en ook hoekom sy lojaal teenoor hom sal bly. Oom Fred gaan hom nie deur Dylan en sy vloermoer laat afpers nie....more11minPlay
September 09, 2024Strandloper – Episode 86Dylan kry teleurstellende nuus oor sy planne om Gladys by sy koffiekiosk aan te stel, en hy gooi ʼn vloermoer soos ʼn prima donna. Engela maak nuwe planne vir haar en haar dogtertjie, Aliyah, se toekoms, wat Nicolien ontstel....more11minPlay
September 06, 2024Strandloper – Episode 85Oesters word by die streepsakke vol afgekap in Bloubaai, en Willie moet bontstaan om orde te handhaaf. Dylan het almal verras met sy optrede by die Vonk-toekennings – selfs Tannie Ouvrou dink hy was ʼn ster, tot Willie se verdriet....more11minPlay
September 05, 2024Strandloper – Episode 84Visstok waarsku Mauritz oor die onbekende mense wat aan sy Jeep gepeuter het, met byna katastrofiese gevolge. Hy vermaak Mauritz en Nicolien met sy vertelling van ʼn uitsonderlike verjaarsdaggeskenk wat hom doodsangs gegee het....more10minPlay
September 04, 2024Strandloper – Episode 83Dylan neem sake in eie hande om nog hulp by sy koffiekiosk te kry, en hy nader Engela vir hulp. ʼn Eerste tekenopdrag vir Dylan kom uit ʼn onverwagte oord. Wat beplan Dylan vir sy toespraak by die Vonk-toekenningsaand vir uitsonderlike dapperheid?...more11minPlay
September 03, 2024Strandloper – Episode 82Jack de Wet se vergete trommeltjie maak opslae, en Oom Fred vra lastige vrae daaroor. Tannie Ouvrou ontdek ʼn ontstellende foto daarin … en sy besluit om die raaisel in die trommeltjie eens en vir altyd op te klaar met ʼn aankondiging....more12minPlay
September 02, 2024Strandloper – Episode 81ʼn Seeotter sorg vir groot konsternasie by Seeredding. Visstok verduidelik waar sy naam vandaan kom en nooi vir Nicolien en Mauritz uit na ʼn baie spesiale geleentheid op Bloubaai. Daar is vreemde mense doenig by Mauritz se Jeep, blykbaar sonder dat hy weet....more10minPlay
FAQs about Strandloper – ’n vervolgverhaal:How many episodes does Strandloper – ’n vervolgverhaal have?The podcast currently has 120 episodes available.