Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Onder die oppervlak van Bloubaai se rustige waters, vars lug en hegte gemeenskap, is daar woelinge en ou geraamtes in kaste wat op onmoontlike tye boontoe kom om lewens om te krap. Soos Tannie Ouvrou ... more
FAQs about Strandloper – ’n vervolgverhaal:How many episodes does Strandloper – ’n vervolgverhaal have?The podcast currently has 120 episodes available.
August 16, 2024Strandloper – Episode 70Oom Fred besoek Dylan en kry nuus wat hom heeltemal onkant vang. Willie sluit by Fred en Dylan aan om sake oor die boeresportdag te finaliseer, en ʼn tweede skok tref Oom Fred....more10minPlay
August 15, 2024Strandloper – Episode 69Nicolien moet ʼn paar “eksamenvrae” op ʼn vreemde plek beantwoord. Sy kry ʼn onverwagse uitnodiging van Mauritz. Visstok probeer om vir Mauritz te werf vir sy toutrekspan op die boeresportdag....more11minPlay
August 14, 2024Strandloper – Episode 68Tannie Ouvrou en Tant Betta is besig om plek te maak vir die dorp se skenkings van bestanddele, en hulle kry ʼn liederlike ontnugtering van Visstok. ʼn Noodsituasie ontstaan waarvoor dringend ʼn plan gemaak moet word....more10minPlay
August 13, 2024Strandloper – Episode 67Tannie Ouvrou vis by Dylan oor Bobbi en hoor van sy ma se tragiese verlies. In die proses kry sy meer as waarop sy gereken het: ʼn koekieresep wat werk, maar wat sy nie mag eet nie....more10minPlay
August 12, 2024Strandloper – Episode 66Die voorbladfotosessie vir die boeresportdag word ʼn uitdaging vir Nicolien, Mauritz en Willie. Tussen die drie van hulle word ʼn skitterende plan uit nood gebore....more11minPlay
August 09, 2024Strandloper – Episode 65Engela en Aliyah se lewens is op die punt om radikaal en vir altyd te verander. Sy soek hulp en troos by iemand wat jare gelede op dieselfde plek as sy was. Word die band tussen Engela en Tannie Ouvrou hegter?...more12minPlay
August 08, 2024Strandloper – Episode 64Dis die finale vergadering voordat een van Bloubaai se groot tradisies herleef. Die Bloubaaiers hou nie terug nie, Willie ontvang ʼn ontstellende boodskap van Engela, en Boesman sorg vir die grootste verrassing van die dag....more11minPlay
August 07, 2024Strandloper – Episode 63Nicolien en Mauritz se paaie kom nader aan mekaar toe hulle ontdek hulle het ʼn gemeenskaplike belang. Mauritz vra Nicolien ʼn ongemaklike vraag wat haar laat bloos en waarop sy geen antwoord het nie....more12minPlay
August 06, 2024Strandloper – Episode 62Engela het ʼn ontstellende droom oor verlore liefde. Dit raak al hoe moeiliker om te onderskei tussen waarheid en verbeelding. Hoekom kom gee Willie vir Engela persoonlik ʼn uitnodiging na ʼn belangrike vergadering?...more12minPlay
August 05, 2024Strandloper – Episode 61Tannie Ouvrou is bekommerd oor ʼn WhatsApp-boodskap wat sy gekry het wat sy geheim moet hou. Boesman sorg vir welkome afleiding, en Dylan se nuwe assistent by die koffiekiosk laat Oom Fred onrustig voel – met rede....more10minPlay
FAQs about Strandloper – ’n vervolgverhaal:How many episodes does Strandloper – ’n vervolgverhaal have?The podcast currently has 120 episodes available.