Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.... more
FAQs about Taaltoffie:How many episodes does Taaltoffie have?The podcast currently has 209 episodes available.
April 12, 2024Rykdom van Afrikaanse plekname in dié dorre streekIn die mond van sommige Suid-Afrikaners is die Karoo alles wes en suid van Bloemfontein. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more2minPlay
April 05, 2024Só kry oudste sendingdorp in SA sy naamDaar is ʼn ryk en diverse geskiedenis rondom die herkoms van Afrikaanse plekname, en ʼn gedeelte hiervan lê in Suid-Afrikaanse sendingdorpe. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more6minPlay
March 21, 2024Stef Bos se ‘Papa’ is immergroen“Ek het nooit geweet dat ek drie kinders sou hê wie se moedertaal Afrikaans is nie of dat ek met ʼn Afrikaanse nooi sou trou nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more28minPlay
March 14, 2024Akademia se Taalsentrum wil Afrikaans as hoëfunksietaal bevorder“Taalbevoegdheid is een van die bepalers wat akademiese sukses beïnvloed.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more8minPlay
March 10, 2024Anoeschka von Meck praat oor reise vir ‘Twa die tydloper’“Hy bied eintlik onwetend ʼn veilige hawe vir hulle, en daarom voel Twalie dat sy in Frankel se skadu kan gaan sit en in hom kom wegkruip.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more21minPlay
March 02, 2024Riaan Grobler gaande oor nuwe hoofstuk as skrywer“Enigiemand kan ʼn skrywer word, want elkeen het ʼn storie om te vertel.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more16minPlay
February 25, 2024Gaireyah Fredericks vertel stories in haar hartstaal“Skryf het te doen met understanding dat jy iets het om te sê.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more18minPlay
December 14, 2023Marita se ‘Laaste kans’ ʼn ode aan vriendskap“Die gulheid waarmee ek met elke besoek in Suid-Afrika ontvang word, laat my opnuut besef waarom ek sal aanhou om in Afrikaans te skryf." Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more16minPlay
December 14, 2023‘My geliefde is in ʼn kultus: Wat nou?’Hoe weet ʼn mens die groep of kerk waaraan jy behoort, is nie dalk ʼn kultus nie? En wat maak jy wanneer ʼn geliefde of vriend by so iets betrokke raak? Die joernalis Jana Marx van Devilsdorp-faam, het in Maroela Media se ateljee antwoorde op ʼn paar van hierdie vrae gegee. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more11minPlay
December 11, 2023Taalkenner Suléne Pilon ewe gesellig in loslit Afrikaans“Leer jou kinders om Afrikaans te praat, want solank as wat daar kinders is wie se moedertaal Afrikaans is, gaan daar niks met Afrikaans gebeur nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more13minPlay
FAQs about Taaltoffie:How many episodes does Taaltoffie have?The podcast currently has 209 episodes available.