Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.... more
FAQs about Taaltoffie:How many episodes does Taaltoffie have?The podcast currently has 217 episodes available.
November 09, 2023Taaltoffie: Hoe gemaak met taalboelies?Sommige mense is so op keurige taal gefokus dat hulle salig onbewus van die tientalle foute is wat in hulle eie taalgebruik opduik. Karien Brits noem hulle “taalskoorsoekers”. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more6minPlay
October 26, 2023Taaltoffie: Oor donshaelwoorde in AfrikaansOns is almal maar skuldig daaraan om woorde te gebruik wat ʼn gerieflike vaagheid meebring. Dink maar aan alles wat almal deesdae wil ‘aanspreek’. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more4minPlay
October 22, 2023Biografie oor Marius Weyers gevul met staaltjies, kleurfoto’s“Al sy vriende en kollegas het in die onderhoude vir my navorsing gesê dat niemand in die bedryf harder as Marius Weyers gewerk het nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more19minPlay
October 20, 2023Taaltoffie: Verjaarsdag of verjaardag?Praat ʼn mens van ʼn badkamer, of badskamer? Is dit verjaarsdag of verjaardag? Vind iets landwyd of landswyd plaas? Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more6minPlay
October 15, 2023Oud-Aardklop-hoof oorgehaal om van Afrikaans 100 ʼn sukses te maak“Dit sal vir my wonderlik wees as ons kan terugkyk en sê dat ons die totale Afrikaanse taalgemeenskap betrokke gekry het.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more14minPlay
October 12, 2023Taaltoffie: Die vassit met los woordeDie los en vas skryf van woorde in Afrikaans laat taalgebruikers gereeld kopkrap. Dink byvoorbeeld aan woorde met “gunsteling” en “reuse”. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more11minPlay
October 05, 2023Taaltoffie: Die komvandaan van ʼn paar Afrikaanse woordeIs woorde soos “konklusie”, “observasie”, en “rekommendeer” noodwendig Anglisisties? Karien Brits werp lig op die komvandaan van die Afrikaanse woordeskat. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more10minPlay
September 28, 2023Taaltoffie: Kies een!“Mees interessantste”, “mees wonderlikste”, “weer herhaal” en “vooruit beplan” is van die algemeenste voorbeelde van woordoortolligheid. Karien Brits gee raad oor hoe om nie in hierdie taalstrikke te trap nie. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more5minPlay
September 21, 2023Taaltoffie: Die gewraakte Anglisismes“Die vraag wat ons moet vra, is of hierdie vorm reeds bestaande woorde en idiomatiese uitdrukkings in Afrikaans verdring.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more8minPlay
September 14, 2023Taaltoffie: Ag, vir wat?“Ek voel soos ou Genis uit Koöperasiestories diep beswaard oor die woorde wat in die slag gebly het.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more7minPlay
FAQs about Taaltoffie:How many episodes does Taaltoffie have?The podcast currently has 217 episodes available.