Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.... more
FAQs about Taaltoffie:How many episodes does Taaltoffie have?The podcast currently has 209 episodes available.
April 06, 2023Mevrou Smit gʼn goeie tannie in Aaronspoort“Om te skryf is altyd vir my lekker, maar om mevrou Smit se storie te skep, was vir my ʼn dubbele lekkerte.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more7minPlay
March 26, 2023Ma se reis van pleegsorg na aannemingSandy Schoeman, skrywer van Rooiletterkind, vertel meer oor haar reis van pleegsorg na aanneming, en sy brei uit oor haar belewing van ouerskap. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more18minPlay
December 19, 2022‘Heimwee’ pal boaan topverkoperlyste“Die storie gaan ten diepste oor almal se behoefte om ʼn plek te kry waar hulle tuishoort.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more13minPlay
November 05, 2022Kleurryke Afrikaans die hart van RSG“Hoewel ons almal van mekaar verskil is daar iets wat ons almal saambind, en dit is Afrikaans.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more11minPlay
October 12, 2022Herinneringe oor Franz Marx opgediep“Franz was baie kreatief, want hy het van vroeg af sy brein gevoed deur baie te lees.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more12minPlay
October 05, 2022Avonturier neem kinders op Afrika-reis“Kinders verstaan nie groter konsepte nie, maar as jy dit deur ʼn grap of storie vir hulle kan verduidelik, is dit baie makliker.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more23minPlay
September 29, 2022Meer genade met depressielyers, vra Ivor Swartz“Ek hoop regtig dat mense minder sal oordeel as hulle nie depressie verstaan nie, maar ook dat depressievegters sal verstaan hulle is nie alleen nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more12minPlay
September 24, 2022Jaco Jacobs: 21 jaar en 220 boeke later“Ek wou ʼn krokodiltemmer in die sirkus wees.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more6minPlay
September 16, 2022Koos Bekker: Entrepreneur, magnaat, miljardêr“Man, ek was bang niemand skryf ʼn boek oor Koos Bekker nie,” sê Theunis Strydom, skrywer van die boek Koos Bekker’s Billions (onder die skrywersnaam TJ Strydom) wat pas verskyn het. Christel Cornelissen van Maroela Media het met hom oor dié boek gesels. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more6minPlay
September 13, 2022Hupstoot vir regslui in Afrikaans“Afrikaans in die regsberoep, en in die akademie, is allermins dood.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more13minPlay
FAQs about Taaltoffie:How many episodes does Taaltoffie have?The podcast currently has 209 episodes available.