Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.... more
FAQs about Taaltoffie:How many episodes does Taaltoffie have?The podcast currently has 217 episodes available.
August 04, 2022Nataniël in ekstase oor ‘Afrikaans in styl’Nataniël het met Maroela Media gesels oor die eerste ‘Afrikaans in styl’-produksie wat eersdaags plaasvind. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more15minPlay
June 25, 2022Ben Booysen se geskenk aan sy kleinkinders“Ek wil hê my kleinkinders moet eendag lees hoe hulle oupa uitgestyg en een van die beste polisiemanne in die land geword het.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more13minPlay
June 11, 2022Jy is ‘meer as jou seerkry’“Jy sal nooit weer dieselfde mens wees as voor die groot verlies of ramp nie. Maar jy kán dit oorleef – en selfs sterker wees.” In hierdie onderhoud gesels Johannes de Villiers oor sy jongste boek, ‘Meer as jou seerkry’. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more16minPlay
June 11, 2022Ouers, spruite gaande oor bekkige Lingi-beer“Ek het gedink as dit ʼn verskil in een kind se lewe kan maak, sal ek tevrede wees." Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more13minPlay
May 20, 2022Tagtigs-musiek die agtergrond van Zirk se jongste romanVan Morrison se “Spanish Rose”, Harry Nilsson se “Don’t forget me” en Creedance Clearwater Revival se “Wrote a song for everyone” is enkele van die liedjies op Zirk van den Berg se Spotify-speellys met die titel “Ober se mixtape”. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more13minPlay
May 04, 2022Denkleier se wenke om uitdagings te oorkom“Alles waarvoor jy lief is of voor omgee word op een of ander manier in gevaar gestel. Die vraag is, wat gaan jy daaromtrent doen?” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more8minPlay
April 13, 2022Poppie Viool vermurwe harteJan Vermeulen het in ʼn onderhoud met Maroela Media gesels oor Poppie Viljoen se verhaal, waar sy idee van mens-arende vandaan kom en waaraan hy tans werk. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more19minPlay
March 31, 2022Vrou vertel oor 40 jaar saam met ʼn narsisIlse Verster het haar lewensverhaal in Só lyk ʼn vrou… vasgepen en hiermee hoop sy om ander persone, spesifiek vroue, wat hulleself in soortgelyke omstandighede bevind, te help. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more13minPlay
March 18, 2022‘Bizzie Lizzie’-rubrieke uitgeknip vir radio“My rubrieke is nog nie vantevore voorgelees nie, daarom is ek opgewonde om dit in ʼn nuwe formaat met mense te deel.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more11minPlay
March 10, 2022Parapleeg koester pa-seun-oomblik“Die lewe is dieselfde – dit maak nie saak waardeur ons gaan nie, die oomblik wanneer God sê: ‘Ek is hier, Ek gaan jou nie verlaat nie,’ dan gaan jy oukei wees.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more11minPlay
FAQs about Taaltoffie:How many episodes does Taaltoffie have?The podcast currently has 217 episodes available.