Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.... more
FAQs about Taaltoffie:How many episodes does Taaltoffie have?The podcast currently has 217 episodes available.
December 19, 2022‘Heimwee’ pal boaan topverkoperlyste“Die storie gaan ten diepste oor almal se behoefte om ʼn plek te kry waar hulle tuishoort.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more13minPlay
November 05, 2022Kleurryke Afrikaans die hart van RSG“Hoewel ons almal van mekaar verskil is daar iets wat ons almal saambind, en dit is Afrikaans.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more11minPlay
October 12, 2022Herinneringe oor Franz Marx opgediep“Franz was baie kreatief, want hy het van vroeg af sy brein gevoed deur baie te lees.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more12minPlay
October 05, 2022Avonturier neem kinders op Afrika-reis“Kinders verstaan nie groter konsepte nie, maar as jy dit deur ʼn grap of storie vir hulle kan verduidelik, is dit baie makliker.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more23minPlay
September 29, 2022Meer genade met depressielyers, vra Ivor Swartz“Ek hoop regtig dat mense minder sal oordeel as hulle nie depressie verstaan nie, maar ook dat depressievegters sal verstaan hulle is nie alleen nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more12minPlay
September 24, 2022Jaco Jacobs: 21 jaar en 220 boeke later“Ek wou ʼn krokodiltemmer in die sirkus wees.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more6minPlay
September 16, 2022Koos Bekker: Entrepreneur, magnaat, miljardêr“Man, ek was bang niemand skryf ʼn boek oor Koos Bekker nie,” sê Theunis Strydom, skrywer van die boek Koos Bekker’s Billions (onder die skrywersnaam TJ Strydom) wat pas verskyn het. Christel Cornelissen van Maroela Media het met hom oor dié boek gesels. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more6minPlay
September 13, 2022Hupstoot vir regslui in Afrikaans“Afrikaans in die regsberoep, en in die akademie, is allermins dood.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more13minPlay
August 28, 2022Nog stories uit die lêers van ʼn forensiese sielkundigeDr. Gérard Labuschagne neem lesers op ʼn reis van misdaadtonele na regsbanke in sy boek ‘The Profiler Diaries – From Crime Scene to Courtroom’. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more13minPlay
August 06, 2022Hulde aan ʼn woordmeester‘So is onse mense’ is die gerekende taalhistorikus JC Steyn se laaste werk wat pas uitgereik is. Alana Bailey en Ilze Niewoudt van AfriForum Uitgewers het met Maroela Media om oor Steyn se laaste boek gesels. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more20minPlay
FAQs about Taaltoffie:How many episodes does Taaltoffie have?The podcast currently has 217 episodes available.