Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

By Pieter van der Zwan | Suid-Afrikaanse BelastingspesialisBusiness
Download on the App Store

Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges episodes

  • Episode 84: Wanneer moet jy verby die naam of label van ‘n transaksie kyk of die belastingimplikasies te bepaal?

    Bepaal die naam of die label van ‘n kontrak of transaksie die belastinggevolge daarvan? So prakties – as jy ‘n ooreenkoms ‘n lening noem, is die kontantvloei rente wat kwalifiseer vir aftrekking, of as jy ‘n kontrak ‘n huurkontrak noem, beteken dit die kontantvloeie is aftrekbare huur? In C:SARS v Meiring Citrus, het Wes-Kaapse hooggeregshof oorweeg of die premiums ten opsigte van ‘n kontrak wat ‘n versekeringspolis genoem is aftrekbaar was. In hierdie episode kyk ek na sleutelaspekte van die uitspraak rondom die aard van die onderliggend transaksie. Ek sluit af met my mening oor wat jy, as professionele persoon wat elke dag met Suid-Afrikaanse belasting werk, van hierdie saak moet neem.

     As jy terugvoer op enige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by [email protected]. Daar is nog baie ander hulpbronne beskikbaar by https://tax.pvdz.co.za.

    19 min
  • Episode 83: Maak seker oor nulkoerslewerings

    Nulkoerslewerings is kompleks en word dikwels onderskat deur belastingpligtiges en hulle adviseurs. Die blootstelling kan wesenlik wees om dit verkeerdelik toe te pas, veral op herhalende transaksies. Uitlegnota 31 is ‘n integrale deel daarvan om nulkoerse toe te pas. SARS het onlangs ‘n hersiende weergawe van die uitlegnota uitgereik (weergawe 5), ongeveer tien jaar sedert die vorige weregawe. In hierdie episode gesels ek oor nulkoerslewerings, die dokumentasie vereistes en sommige van die veranderinge aan uitlegnota 31.

     As jy terugvoer op enige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    16 min
  • Episode 82: Belasting op kripto bates

    SARS het ‘n konsep gids uitgereik oor die belasting van kripto bates. In hierdie episode gesels ek oor ‘n paar aspekte waaroor die konsep gids handel wat ek van mening is waardevolle insig gee oor SARS se sienings rondom hierdie bates.

     As jy terugvoer op enige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    17 min
  • Episode 81: Wat is artikel 42 nie? (Deel 2)

    Artikel 42 van die Inkomstebelastingwet gee verligting vir bate-vir-aandeel transaksies. In hierdie episode gesels ek sommige van die teenvermydingsreels om te oorweeg wanneer dit by hierdie transaksies kom.

     As jy terugvoer op enige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    15 min
  • Episode 80: Wat is artikel 42? (Deel 1)

    Artikel 42 van die Inkomstebelastingwet gee verligting vir bate-vir-aandeel transaksies. In hierdie episode gesels ek oor hoe die bepaling werk, van die geskiedenis en konteks rondom dit asook die doel daarvan.

     As jy terugvoer op enige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    17 min
  • Episode 79: Rente of nie?

    Wanneer vereis die belastingwetgewing dat partye rente moet hef op ‘n lening? Die antwoord is dit doen nie. Die bepaal bloot wat die belastinggevolge is wanneer partye nie rente hef op ‘n lening nie. In hierdie episode gesels ek oor die belastingimplikasies wat ‘n rol kan speel by die besluit om rente te hef of nie.

    As jy enige idees of voorstelle het vir ‘n episode of wil sien en stem vir idees van ander luisteraars, besoek die Tax Break toepassing by https://tax.pvdz.co.za/app.

    As jy terugvoer op enige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    12 min
  • Episode 78: Tydsberekening is belangrik

    Belastingpligtiges redeneer dikwels dat solank SARS wel ‘n bedrag belas of as ‘n aftrekking slegs een keer geeïs word, behoort dit aanvaarbaar te wees. Dit is egter nie korrek nie – die tydsberekening van die insluiting of aftrekking is belangrik. In hierdie episode gesels ek oor ‘n belastinghofsaak wat die belangrikheid van tydsberekening illustreer. 

    As jy enige idees of voorstelle het vir ‘n episode of wil sien en stem vir idees van ander luisteraars, besoek die Tax Break toepassing by https://tax.pvdz.co.za/app.

    As jy terugvoer op enige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    11 min
  • Episode 77: Vennootskappe belasting

    SARS het onlangs die IT3(BO) derde-party verklaringsproses wat met die inkomstebelastinggevolge van vennootskappe van stapel gestuur. Ek gebruik die geleentheid om in hierdie episode oor ‘n paar van die kern beginsels rakende die belasting van vennootskappe te gesels.

     As jy enige idees of voorstelle het vir ‘n episode of wil sien en stem vir idees van ander luisteraars, besoek die Tax Break toepassing by https://tax.pvdz.co.za/app.

    As jy terugvoer op enige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    17 min
  • Episode 76: Meer oor die GAAR: Die ABSA saak

    Die Konstitusionele Hof het onlangs ‘n uitspraak gelewer oor two regsvrae rondom die algemene teenvermydingsreëls na ‘n hersieningsaansoek deur ABSA. In hierdie episode gesels ek oor die saak en deel my gedagtes rondom sekere aspekte van die uitspraak.

    As jy enige idees of voorstelle het vir ‘n episode of wil sien en stem vir idees van ander luisteraars, besoek die Tax Break toepassing by https://tax.pvdz.co.za/app.

    As jy terugvoer op enige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    29 min
  • Episode 75: Is jou huiseienaarsvereniging se inkomstebelasting hantering reg?

    SARS het ‘n opgedateerde weergawe van Uitlegnota 64 uitgereik in Desember 2025. Hierdie uitlegnota handel, onder andere, met die belasting van huiseienaarsverenigings. In hierdie episode bespreek ek van die veranderinge van die vorige weergawe van die uitleg nota na die hersiende weergawe – veral die veranderinge met betrekking tot huiseienaarsverenigings.

    As jy enige idees of voorstelle het vir ‘n episode of wil sien en stem vir idees van ander luisteraars, besoek die Tax Break toepassing by https://tax.pvdz.co.za/app.

    As jy terugvoer op enige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by [email protected].

    Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

    16 min

About Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

From the publisher's feed

Tax Break is ‘n potgooi vir enige professionele persoon wat gereeld met Suid-Afrikaanse belasting werk. Dit sluit in belastingpraktisyns en kundiges, finansiële bestuurders, finansiële direkteure,…