Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.... more
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.
December 06, 2022WAARHEID 19 - Die transformerende krag van woorde en humor (aanlyn kursus deur Liesel Krause-Wiid)Gee jou seer vir God en omskep jou storie in een van hoop. Hoe omskryf jy jouself en dit wat met jou gebeur het? Wees versigtig vir bitterheid en neerhalende verwysings. Maak seker jy lag en glimlag meer, selfs al is dit geforseerd....more6minPlay
December 06, 2022WAARHEID 17 - Skep ’n leefstyl wat goed is vir jou liggaam (aanlyn kursus deur Liesel Krause-Wiid)Ons het ook ’n aandeel daarin om ons vertroue in onsself, ons vertroue in God, te ontwikkel. Wanneer jy jouself gedurig teleurstel, gaan jou selfvertroue verkrummel. Daar is doendinge wat jy met dissipline en volharding kan implementeer vir goeie selfversorging....more6minPlay
December 06, 2022WAARHEID 16 - Ontspan oor teenspoed en gee oor (aanlyn kursus deur Liesel Krause-Wiid)Moenie so verbete aan jou eie pogings vasklou nie. Jy dink dalk jou pogings bepaal die eindresultaat, maar dit is nie waar nie. Ja, jy moet jou beste doen, maar jy hoef nie jou beste te vertrou nie. Jy kan God vertrou. Doen jou beste, haal asem en rus in Hom....more5minPlay
December 06, 2022WAARHEID 13 - Jy hoef regtig nie genade te verdien nie (aanlyn kursus deur Liesel Krause-Wiid)Die verlede kan keer dat ’n mens in die hede fokus op jou sterkpunte en jou oopstel vir vernuwing deur die Gees. Om vrede met wat agter jou is te maak, moet jy leer wat genade beteken. Vir gesonde selfvertroue moet jy dit doen....more6minPlay
December 06, 2022WAARHEID 12 - Pas wat jy glo prakties toe (aanlyn kursus deur Liesel Krause-Wiid)Om te word wie jy weet jy is in Hom, vra werk van ons kant af. Dit vra dat jy sal besluit om die Woord te glo en te doen. Ja, ons noem dit selfvertroue, maar jou vertroue in God moet groei. Nooi die Heilige Gees in om jou te verander en te vernuwe....more6minPlay
December 06, 2022WAARHEID 9 - Almal verskil maar is ewe belangrik (aanlyn kursus deur Liesel Krause-Wiid)Is dit nie wonderlik dat God ons elkeen so uniek geskep het nie? Tog maak ons telkens die fout om ons heeltyd met ander mense te vergelyk. Omhels eerder wie God jou gemaak het om te wees....more7minPlay
December 06, 2022WAARHEID 7 - Hê meer genade vir jouself (aanlyn kursus deur Liesel Krause-Wiid)Die meeste van ons is geneig om net ons foute of sonde te onthou. Maar God is groter as ons verlede en dink nie meer aan ons mislukkings nie. Daarom kan ons voluit leef, die drome wat ons ontvang het werklikheid maak, en terugslae gebruik om te groei....more6minPlay
December 06, 2022WAARHEID 6 - Woorde uit die Woord spesiaal vir jou (aanlyn kursus deur Liesel Krause-Wiid)Wanneer jy so krities op jouself en jou werk is en dink jy is nie goed genoeg nie, is dit tyd om jou negatiewe gedagtes met Woordbeloftes te vervang. Dink byvoorbeeld aan beloftes soos jy is na My beeld geskep en Ek het jou lief....more6minPlay
December 06, 2022WAARHEID 3 - Soek na Sy teenwoordigheid in jou lewe (aanlyn kursus deur Liesel Krause-Wiid)Dit is die kern van selfvertroue: Om te weet jy kan vertroue hê, want God is by jou. Hy rus jou toe. Hy sal jou nooit alleen laat nie. Op ons rus nou die taak om heeltyd bewus te wees van wie jy in God is, hoe Hy na jou kyk....more6minPlay
December 06, 2022WAARHEID 2 - Wat sê die Bybel oor jou? (aanlyn kursus deur Liesel Krause-Wiid)Wie jy is en hoe jy oor jouself praat moet reflekteer wat God van jou sê en hoe Hy na jou kyk. Maak seker jou innerlike dialoog en jou siening van jouself getuig dat jy ’n Koningskind is. Begin ontdek dat selfvertroue eintlik Godsvertroue is....more5minPlay
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.