Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jaco Kleynhans ontleed weekliks die vernaamste internasionale nuusgebeure, en verduidelik hoe dié gebeure ons in Suid-Afrika raak."Wêreldwys" word vervaardig deur Maroela Media.... more
FAQs about Wêreldwys met Jaco Kleynhans:How many episodes does Wêreldwys met Jaco Kleynhans have?The podcast currently has 102 episodes available.
August 27, 2026Wêreldwys | Europese eenheid wankel | Ep. 100In die 100ste episode van Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na ’n wêreld waarin ou alliansies en politieke eenheid toenemend onder druk kom. Ses maande ná die begin van die Iran-oorlog is daar rede vir versigtige optimisme, terwyl die oorlog in Oekraïne, spanning in Europa, die handelstryd tussen die VSA en Kanada en die voortslepende konflik tussen Israel en die Palestyne steeds groot onsekerheid skep....more32minPlay
August 21, 2026Wêreldwys | Magsverskuiwings in Midde-Ooste | Ep. 98In vandeesweek se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na magsverskuiwings in die Midde-Ooste, met die jongste verwikkelinge in die Iran-oorlog en vredesproses in Gaza. Ook onder die loep is die oorlog in Oekraïne en belangrike politieke verwikkelinge in Duitsland en elders in Europa....more42minPlay
August 15, 2026Wêreldwys | Republikeine op die agtervoet | Ep. 97In vandeesweek se aflewering van Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na die groot internasionale vraagstukke wat die Amerikaanse en Europese politiek tans vorm. Iran se invloed op die komende Amerikaanse middeltermynverkiesing, interne verdeeldheid onder die Demokrate, hibriede oorlogvoering in Europa en belangrike Europese verkiesings word onder die loep geneem....more29minPlay
August 06, 2026Wêreldwys | Opgedra aan Charlie Kirk | Ep. 96In dié week se episode van Wêreldwys besoek Jaco Kleynhans Turning Point USA se hoofkantoor en staan stil by die nalatenskap van die stigter Charlie Kirk, wat hom vir meer as ’n dekade beywer het om konserwatiewe idees op Amerikaanse universiteitskampusse te bevorder. Hy kyk ook na Phoenix, Arizona, een van Amerika se snelgroeiende stede en ’n toenemend invloedryke politieke spilpunt, en bespreek hoe demografiese en beleidsveranderinge dié staat se rol in die Amerikaanse politiek hervorm...more20minPlay
July 30, 2026Wêreldwys | Belangrike nuus uit Washington | Ep. 95In hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans, vanuit die Amerikaanse hoofstad, onder meer Iran se verrassingsaanval op Jordanië en die toenemende spanning in die Midde-Ooste. Dit alles terwyl verskeie wêreldleiers hierdie week in Washington oor verskeie drukkende globale vraagstukke beraadslaag het....more20minPlay
July 24, 2026Wêreldwys | Die wêreld staan nie stil nie | Ep. 94 | Maroela MediaNá ’n lang produksiebreek is Wêreldwys vandeesweek weer terug met hierdie jongste episode. Die wêreld staan geensins stil nie. Verskeie van die groot voortslepende konflikte in die wêreld het die afgelope weke deur verskeie ontwikkelingsfases gegaan, maar nie noodwendig nader aan ’n finale fase van vrede beweeg nie....more25minPlay
June 19, 2026Wêreldwys | VSA in sterkste posisie hierdie eeuWêreldwys | VSA in sterkste posisie hierdie eeu...more32minPlay
June 12, 2026Wêreldwys | Woede oor massa-immigrasie bereik kookpunt | Ep. 92Wêreldwys | Woede oor massa-immigrasie bereik kookpunt | Ep. 92...more41minPlay
June 04, 2026Wêreldwys | Wêreld vol oorlog | Ep. 91Wêreldwys | Wêreld vol oorlog | Ep. 91...more29minPlay
May 29, 2026Wêreldwys | Wie gaan eerste ingee? | Ep. 90In hierdie week se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans onder andere na die jongste verwikkelinge in die Midde-Ooste en vra die groot vraag: Wie gaan eerste ingee? Die skietstilstand tussen die VSA en Iran hou nou al lank genoeg aan dat dit al moeiliker word vir albei partye om enigsins hul doelwitte te bereik....more32minPlay
FAQs about Wêreldwys met Jaco Kleynhans:How many episodes does Wêreldwys met Jaco Kleynhans have?The podcast currently has 102 episodes available.