Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jaco Kleynhans ontleed weekliks die vernaamste internasionale nuusgebeure, en verduidelik hoe dié gebeure ons in Suid-Afrika raak."Wêreldwys" word vervaardig deur Maroela Media.... more
FAQs about Wêreldwys met Jaco Kleynhans:How many episodes does Wêreldwys met Jaco Kleynhans have?The podcast currently has 104 episodes available.
June 04, 2026Wêreldwys | Wêreld vol oorlog | Ep. 91Wêreldwys | Wêreld vol oorlog | Ep. 91...more29minPlay
May 29, 2026Wêreldwys | Wie gaan eerste ingee? | Ep. 90In hierdie week se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans onder andere na die jongste verwikkelinge in die Midde-Ooste en vra die groot vraag: Wie gaan eerste ingee? Die skietstilstand tussen die VSA en Iran hou nou al lank genoeg aan dat dit al moeiliker word vir albei partye om enigsins hul doelwitte te bereik....more32minPlay
April 30, 2026Wêreldwys | Twee konings in die Withuis | Ep. 89In hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek ons die koninklike besoek aan Washington DC, sowel as die jongste nuus oor die stryd tussen die VSA en Iran, veranderende globale oliemarkte met die Verenigde Arabiese Emirate wat uit OPEC onttrek en belangrike begrotingsverskuiwings in Europa met meer lande wat besef dat hulle welsynstate onvolhoubaar is, terwyl besteding aan verdediging verhoog moet word....more37minPlay
April 24, 2026Wêreldwys | Die seestraat-skaakspel | Ep. 88Hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus op die voortslepende spanning tussen die VSA en Iran, die binnelandse politieke druk op Donald Trump hieroor en Rusland se verswakkende geopolitieke posisie in die agtergrond....more39minPlay
April 16, 2026Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog....more30minPlay
April 08, 2026Wêreldwys | Goeie nuus, vir nou | Ep. 86Wêreldwys | Goeie nuus, vir nou | Ep. 86...more22minPlay
April 02, 2026Wêreldwys | Trump: Geen groot aankondiging nie | Ep. 85Wêreldwys | Trump: Geen groot aankondiging nie | Ep. 85...more24minPlay
March 26, 2026Wêreldwys | Iewers gaan Trump die streep trek | Ep. 84Wêreldwys | Iewers gaan Trump die streep trek | Ep. 84...more48minPlay
March 20, 2026Wêreldwys | Ware oogmerke in Iran-oorlog | Ep. 83Wêreldwys | Ware oogmerke in Iran-oorlog | Ep. 83...more31minPlay
March 11, 2026Wêreldwys | 10 vrae en antwoorde oor Iran-oorlog | Ep. 82Jaco Kleynhans antwoord 10 tergende vrae oor die Iran-oorlog, insluitend oor wie die oorlog kan wen, die mees logiese uitkoms, hoekom Iran die Golf-state aanval, wat was Israel en die VSA se sukses tot nou en wat is die gevolge vir Suid-Afrika....more41minPlay
FAQs about Wêreldwys met Jaco Kleynhans:How many episodes does Wêreldwys met Jaco Kleynhans have?The podcast currently has 104 episodes available.