Graig-Lee Smith gesels met majoor Oosthuizen en sy kollegas van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag oor loopbaangeleenthede in die weermag. Hy praat ook met 'n eerstejaar chemiese ingeneursewese student oor sy studies.