Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Welkom by die Baasraak Potgooi blad saam met Coach Freek en sy spanmaats. Freek Vermaak is die stigter en HUB van die Baasraak Uitsaai Netwerk, 'n Christelike Multimedia-Netwerk, wat TV, Radio Intern... more
FAQs about Baasraak Potgooi:How many episodes does Baasraak Potgooi have?The podcast currently has 34 episodes available.
April 25, 2020As die eindfluitjie blaasAfrikaanse Program: Ek nooi alle rugby liefhebbers om na die program te luister. Ons gaan lekker saam kuier as rugby vriende omdat daar geen rugby tans is om na te kyk nie. Franco Hallatt moes ook die afgelope week hoor dat hierdie jaar se Cravenweek toernooi is afgestel weens die Covid 19 virus. Franco het baie hard gewerk soos baie ander jong seuns om die jaar aan die Cravenweek deel te neem. Franco deel sy hart hoe hy besig is om die terugslag baas te raak. MJ Smith deel ook 'n woord van bemoediging met ons en ek gesels ook met Jacques Vermaak wat die kaptein was van die SWD Arende in 2018....more1h 60minPlay
April 21, 2020Teenmiddel bestaan reedsAfrikaanse Program: Covid 19 is ʼn hoogs aansteeklike virus. Daar is nog nie ʼn teenmiddel ontwikkel nie. Ons hoor dat wetenskaplikes oortyd werk op soek na ʼn teenmiddel. Ons het pas verneem dat wetenskaplikes in die Kaap opgewonde is oor vordering en praat reeds van ʼn moontlike deurbraak. Covid 19 is uiters aansteeklik. Nou praat die sielkundiges van ʼn ander siekte wat hand aan hand met Covid 19 gaan, wat net so aansteeklik is nl. vrees, angs en kommer. As hierdie negatiewe dinge jou gevoel en gedagtes oorheers, is dit omtrent al waaroor jy dink en praat. Gesels jy met ander dra jy hierdie donker gesindheid onbewus aan ander oor. Vir hierdie angs en vrees is daar ʼn teenmiddel nl: Luister gerus na die program om te hoor wat die teenmiddel is....more1h 60minPlay
April 19, 2020"Liefde het oorwin"Afrikaanse Program: Luister na die opname van die diens wat ons gaan hou het, die oggend van die 1 Maart 2020, by die Burgershoop Gemeenskapsaal in Krugersdorp. Toe ek en my span om die hoek gery kom in die straat waar die saal was het ek iets gewaar. Daar was 'n woonstelblok (een op die foto) oorkant die pad van die saal. Ek het dadelik vir my span gesê dat dit was die woonstel blok wat ek 19 jaar terug vir die 1st keer werklik 'n opmoeting met die Koning gehad het. Ek het vir hulle vertel dat dit was 'n koue Saterdagaand toe ek by daai hekke in gestap het. Ek het in die woonstel van my oudste seun Ruan se ma Carmen in gestap. Ek was baie kwaad en ek wou vir Carmen baie seer maak. Ek en my makkers van daai jare het beplan om haar te vermoor. Ek was oorweldig van dankbaarheid teenoor my Pappa Vader vir dit wat Hy oor die laaste 19 jaar in my en Carmen se lewens kom doen het. Ons Pappa God het ons gehelp om mekaar te versoen nadat ons albei met Hom versoen het. Soveel so dat dit Carmen was wat die diens gereël het in die gemeenskapsaal. Ja jy lees reg sy het die saal gehuur regoor die woonstelblok waar ek haar 19 jaar terug baie seer wou maak....more1h 30minPlay
April 18, 2020He Touched MeEnglish Program: Our team conducted a revival service at the Grootvlei Med A Correctional Centre on the 14 March 2011. It was three days after Japan was struck by a Tsunami. Grootvlei Med A is a Maximum Correctional Centre. The Head of the Centre at that time thank Freek and Davie afterwards for the message. He said that the message was tailor made for them. He was praying that morning before the service and asked God for a fresh touch. That is exactly what God did that morning. He touched the officials and inmates and you will hear how they sang a song at the end of the service. A song that say's; We give You the glory Almighty God!...more59minPlay
April 15, 2020Gaan jy sterk eindig?Afrikaanse Program: Ons almal het 'n storie om te vertel. Die vraag is egter hoe gaan jou storie eindig? Ek glo dat dit God se begeerte vir jou is om sterk te eindig in jou lewe en in jou roeping. Ek nooi jou om na die boodskap te luister wat ek so vier jaar gelede by die Caledon Gevangenis gaan preek het....more56minPlay
April 12, 2020On what side of the cross are you standing?English Program: Freek Vermaak and David Menyatso where preaching the message of the Cross to the personal of Maxflex Cables in Boksburg South Africa...more50minPlay
April 12, 2020Aan watter kant van die kruis staan jy-Freek Vermaak en Phillip SckoltzAfrikaanse Program: In vandag se program kan u luister na Phillip Sckoltz se getuienis wat hy met die dierbares gedeel het by die Rosemore Opelugdiens in George. Daarna vra Freek die vraag in sy preek: Aan watter kant van die kruis staan jy?...more1h 16minPlay
April 11, 2020Jesus kom in die môre-Freek se Potgooi Preek 11 Apr 2020Afrikaanse Program: Luister na Freek se Potgooi (Podcast) Preek van vandag 11 Apr 2020...more12minPlay
April 09, 2020The SpotEnglish Program: We visited the Walking with Winners Recovery Centre in De Deur South Africa. Freek shared a word of encouragement with the guys. There is a place that God had prepare for you....more47minPlay
April 08, 2020Revival Service at the Middelburg Correctional CentreEnglish Program: Listen to the revival service that we conducted at the Middelburg Correctional Centre in the Eastern Cape South Africa on the 18th of February 2020....more1h 2minPlay
FAQs about Baasraak Potgooi:How many episodes does Baasraak Potgooi have?The podcast currently has 34 episodes available.