Afrikaans Potgooi: Skakel in vandag op Baasraak saam met my en my spanmaats George Swarts en Shahida Japhta. Luister ook na die aangrypende getuienis van Allistaire Human.
Word deel van die Baasraak NetwerkBesoek die Baasraak Span se Webtuiste:➢https:/www.baasraak.tv/Gaan laai die “Baasraak Nou” Toep (App) nou af. Dit is gratis beskikbaar vir beide Apple en Android toestelle. Kliek op volgende link om toep vir Apple toestelle te gaan installeer:➢https://apps.apple.com/us/app/baasraak-nou/id1510646846Kliek op volgende link om toep vir Android toestelle te gaan installeer:➢https://play.google.com/store/apps/details?id=com.app.baasraaknouOndersteun die Baasraak Netwerk Finansieël: ➢ Sms ‘HELP’ na 45509 om Baasraak Bankbesonderhede te verkry (Sms kos R1.50}➢ EFT Betalings: https://www.baasraak.tv/saaiVolg die Baasraak Span:➢ facebook: https://www.facebook.com/baasraak/➢ instagram: https://www.instagram.com/coach.freek/➢ podcast: https://podcasts.apple.com/za/podcast/baasraak-potgooi-saam-met-coach-freek/id1507951532Freek Vermaak is die stigter en HUB van die Baasraak Uitsaai Netwerk, 'n Christelike Multimedia-Netwerk, wat TV, Radio Internetuitsendings insluit. Freek se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 19 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, kolleges, universiteite, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Die Baasraak Span se missie is om hulle wedloop met vreugde te voltooi en die bediening wat hulle van die Here Jesus ontvang het, om te getuig van die evangelie van die genade van God.Deel asb ook met jou familie en vriende? Jy kan jou uitdagings, terugslae, omstandighede en probleme BAASRAAK in die naam van die HERE JESUS CHRISTUS!