Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!
-------Lesson Dialog-------
----Formal ----
Nadia: Wat dink jy van die kos?
Daleen: Ek is mal oor die knoffel brood, hou jy van dit?
Nadia: Ek hou nie baie daarvan nie dit is te souterig. Ek verkies soet goed.
Daleen: Ek hou ook van soet goed, ek dink ek hou van alles!
Nadia: Het jy die kerrie hoender geproe?
Daleen: Ek het ja, maar dit het my mond gebrand, miskien hou ek nie van alles nie!
----Formal English----
Nadia: What do you think of the food?
Daleen: I love the garlic bread. Do you like it?
Nadia: I don't like it much—it is too salty. I prefer sweets.
Daleen: I also like sweets. Actually, I think I like everything!
Nadia: Did you taste the curry chicken?
Daleen: Yes, I did, but it burned my mouth. Maybe I don't like everything.
---------------------------
Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!