Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!
-------Lesson Dialog-------
----Formal ----
Johan: Hallo Daleen. Baie geluk met jou graad!
Daleen: Dankie Johan, ek het gister my papiere gekry.
Johan: Ek het jou eergister nog 'n epos gestuur oor die partytjie.
Daleen: Ek wou jou nog laat weet, my ma het my gewys.
Johan: Ek het lank terug my graad gekry.
Daleen: Dit kan nie so lank al wees nie?
Johan: Dit is seker nou al 12 jaar terug!
----Formal English----
Johan: Hello, Daleen. Congratulations on your degree!
Daleen: Thanks, Johan, I got my papers yesterday.
Johan: I sent you the email about the party the day before yesterday.
Daleen: I wanted to let you know. My mom showed me.
Johan: I got my degree a long time ago.
Daleen: Can it be that long?
Johan: It's already about 12 years ago!
---------------------------
Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!