Boodskappe uit die Woord

Boodskappe uit die Woord

By Harmonie GemeenteReligion & Spirituality
Download on the App Store

Boodskappe uit die Woord episodes

  • Floreer weer in jou verhoudings!
    Wil jy GUNS & SEËN & VREDE ervaar in jou VERHOUDING? Wil jy sien hoe dit FLOREER? Selfs gewone vriendskaplike verhoudings! Moenie die gesprek saam met Rocco Bosman van Rooyen en René Van Rooyen misloop nie.
    13 min
  • Oorgee Aan God Se Ontferming
    Die impak van deernis, van ontferming, van innige omgee en versorging verstaan jy eers mooi, wanneer jy self deur God se ontferming gegryp word.
    En... hét ons nie veral in 2021, NOU – hierdie omgee ontferming nodig nie?
    Leer saam as Hugo Weich meer hieroor deel vanuit Romeine 12.
    “Nou wil ek julle baie ernstig vra, broers en susters: As julle dink aan alles wat God in sy groot barmhartigheid vir julle gedoen het, gee dan julleself aan Hom as ’n lewende en heilige offer. Dit is dié soort offer waarvan Hy hou, en wat julle diens aan God werklik sinvol maak.”
    ROMEINE 12:1 NLV
    23 min
  • Die Wonderwerk Lê In Jou Woorde!
    “Die tong het mag oor dood en oor lewe. Hulle wat lief is om te praat, moet saamleef met die gevolge van hulle woorde.” - SPREUKE 18:21
    Luister saam na Rocco van Rooyen as hy uit die Woord gesels om te besef wat kan gebeur as ons ons woorde verander...
    15 min
  • Draers Van Hoop
    Hugo Weich bring Woord wat ons bemoedig en hoop gee vir die Nuwe jaar!
    Ons Skriflesing kom uit Romeine 15:13 “Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees!”
    23 min

About Boodskappe uit die Woord

From the publisher's feed

Podcast by Harmonie Gemeente