Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

All Die ekonomie minuut episodes

  • Cabinet reshuffle and the principle-agent problem
    According to media reports, President Ramaphosa will announce the changes in his cabinet this evening. It's more about gross national politics than gross national product, but I wondered if economic theory couldn't help him.
    This episode is supported by Jenwil financial advisory service and the NWU Business School.
    Errors and omissions remain my own.
    2 min
  • Die "principle-agent" probleem en die kabinetskommeling
    Volgens media berigte gaan President Ramaphosa vanaand die veranderinge in sy kabinet aankondig. Dit gaan meer oor die bruto nasionale politiek as die bruto nasionale produk, maar ek het tog gewonder of ekonomiese teorie hom nie kan help nie.
    Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.
    Foute en weglatings bly my eie.
    2 min
  • Die energie-oorgang is hier, of dit regverdig is of nie
    Met Eskom se 100ste bestaansjaar wat hierdie week gevier word kan mens ongelukkig skaars byhou met die slegte nuus uit die energie-sektor. Die energie oorgang klink dit soos iets wat iewers anders gaan gebeur, maar eintlik is ons elkeen deel daarvan.
    Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
    Foute en weglatings bly my eie.
    3 min
  • The energy transition is coming, whether it is just not not
    With Eskom's 100th anniversary being celebrated this week, one can, unfortunately, keep up with the bad news from the energy sector. The energy transition sounds like something that will happen somewhere else, but actually, we are all a part of it.
    The NWU Business School supports this episode.
    Errors and omissions remain my own.
    3 min
  • Aanwysers dat beurtkrag besig is om seer te maak
    Dit is nie maklik om te sê hoe dit nou met die ekonomie gaan nie, maar daar is hierdie week ʼn paar aanwysers bekend gemaak wat die impak van beurtkrag op die ekonomie begin wys.
    Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
    Foute en weglatings bly my eie.
    2 min
  • Indicators show loadshedding is starting to hurt
    It is not easy to say how the economy is doing right now, but this week a few indicators were released that are beginning to show the impact of load shedding on the economy.
    This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.
    Errors and omissions remain my own.
    2 min
  • Hoe om sin te maak van die werkloosheidsyfers
    Statistieke Suid-Afrika het gister die resultate van die arbeidsmagopname vir die vierde kwartaal van verlede jaar bekend gemaak. Die werkloosheidskoers het effens afgeneem. Hoe maak ons daarvan sin?
    Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insigths en die NWU Sakeskool.
    3 min
  • Making sense of the unemployment numbers
    Yesterday, Statistics South Africa announced the results of the labor force survey for the fourth quarter of last year. The unemployment rate decreased slightly. How can we make sense of it?
    This episode is supported by Predictive Insights and the NWU Business School.
    Errors and omissions remain my own.
    3 min
  • Die gryslys-krisis, of is dit al ingeprys?
    Suid-Afrika het Vrydag op die FATF se gryslys beland, maar wat beteken dit en watter gevolge kan dit inhou?
    Hierdie episode word ondersteun deur die Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.
    Foute en weglatings bly my eie.
    3 min