Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

All Die ekonomie minuut episodes

  • Faktore wat die land laat verswak
    Verlede week was vol gebeure wat vertroue en die rand-dollar wisselkoers raak. Vandag kan ʼn rowwe een in die valutamark wees en die vraag is of en wanneer die rand sal herstel.
    Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
    Foute en weglatings bly my eie.
    3 min
  • The factors that cause the rand to weaken
    Last week was full of events affecting investor sentiment and the rand-dollar exchange rate. Today could be a rough one in the forex market and the question is if and when the rand will recover.
    This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.
    Errors and omissions remain my own.
    3 min
  • What the new minimum wage means for workers and employers
    With the Budget Speech in the news this week it was easy to miss the announcement of the 2023 minimum wage. Yet, it has important consequences and I want to say a bit more about it. 
    The Agricultural Economics Minute, is supported by RAiN chartered accountants. You reap the harvest, they reap the rest.
    Errors and omissions remain my own.
    3 min
  • Wat die nuwe minimumloon vir werkers en werkgewers beteken
    Met die Begrotingsrede vandeesweek in die nuus het die aankondiging van 2023 se minimumloon amper onbespreek verby gegaan. Dit het egter ingrypende gevolge vir werkers en werkgewers en ek wil graag meer hieroor sê. 
    Die Landbou-ekonomie Minuut, wordondersteun deur RAiN geoktrooieerde rekenmeesters. Boer jy die lande, hulle boer die res.
    Foute en weglatings bly my eie.
    3 min
  • Begroting 2023
    Ek wil nie een van daardie doemprofeet ekonome wees nie so laat ek eerste sê die Minister het sy bes gedoen met wat hy het. Daar is egter ʼn paar dinge om oor bekommerd te wees.
    Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
    Foute en weglatings bly my eie.
    3 min
  • Budget 2023
    I don't want to be one of those doom-and-gloom economists so let me first say the Minister did his best with what he had. However, there are a few things to be concerned about.
    Economic Research Southern Africa and the NWU Business School support this episode.
    Errors and omissions remain my own.
    3 min
  • How to listen to the Budget speech like an economist
    Tomorrow afternoon the Minister of Finance will deliver the Budget Speech. It can easily sound like one damned thing after another: economic outlook, lots of spending promises, and then the sin taxes. But here is some advice if you want to listen like an economist.
    This episode is supported by Jenwil financial advisory service and the NWU Business School.
    Errors and omissions remain my own.
    3 min
  • Hoe om soos 'n ekonoom na die Begrotingsrede te luister
    More middag lewer die Minister van Finansies die Begrotingsrede. Dit kan maklik klink soos een dêm ding na die ander: ekonomiese vooruitsigte, klomp los bestedingsbeloftes, en dan die sondebelastings. Maar hier is raad as jy soos ʼn ekonoom wil luister.
    Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.
    Foute en weglatings bly my eie.
    3 min