Die ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

By Waldo KrugellBusiness
Download on the App Store

All Die ekonomie minuut episodes

  • How to listen to the Budget speech like an economist
    Tomorrow afternoon the Minister of Finance will deliver the Budget Speech. It can easily sound like one damned thing after another: economic outlook, lots of spending promises, and then the sin taxes. But here is some advice if you want to listen like an economist.
    This episode is supported by Jenwil financial advisory service and the NWU Business School.
    Errors and omissions remain my own.
    3 min
  • Hoe om soos 'n ekonoom na die Begrotingsrede te luister
    More middag lewer die Minister van Finansies die Begrotingsrede. Dit kan maklik klink soos een dêm ding na die ander: ekonomiese vooruitsigte, klomp los bestedingsbeloftes, en dan die sondebelastings. Maar hier is raad as jy soos ʼn ekonoom wil luister.
    Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.
    Foute en weglatings bly my eie.
    3 min
  • Wat die Begroting kan doen, en nie kan doen nie
    Woensdag lewer die Minister van Finansies die Begrotingsrede en dit belowe om ʼn interessante een te wees. Luister hierdie week na die Minuut vir meer oor wat ons kan verwag en hoe dit jou raak.
    Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
    Foute en weglatings bly my eie.
    2 min
  • What the Budget can and cannot do
    On Wednesday, the Minister of Finance delivers the Budget speech and it promises to be an interesting one. Listen to the Minute this week for more on what we can expect and how it affects you.
    This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.
    Errors and omissions remain my own.
    2 min
  • The importance of getting the basics right
    High food price inflation and a Competition Commission investigation into the rising prices of vegetables and fruit put the agricultural sector in the spotlight this week.
    This is the Agricultural Economics Minute, supported by RAiN chartered accountants. You reap the harvest, they reap the rest.
    Errors and omissions are my own.
    2 min
  • Die belangrikheid daarvan om die basiese dinge reg te doen
    Hoëvoedselprysinflasie en ʼn Mededingingskommissie ondersoek na die stygende pryse van groente en vrugte het hierdie week die landbousektor in die kollig geplaas. 
    Hierdie is die Landbou-ekonomie Minuut, ondersteun deur RAiN geoktrooieerde rekenmeesters. Boer jy die lande, hulle boer die res.
    2 min
  • Inflasie is nog nie uit geklop nie
    Gister se ekonomiese nuus is oorheers deur inflasiesyfers. Dit beweeg in die regte rigting, maar daar is risiko's en bekommernisse. Die groot vraag is, wat voorspel dit vir rentekoerse? Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
    3 min
  • Inflation is down but not out
    Yesterday's economic news was dominated by inflation figures. They are moving in the right direction, but there are risks and concerns. The big question is, what does it mean for interest rates? This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.
    3 min
  • The economics of Valentine's day
    With Valentine's Day behind us, it's now safe to say something about it. Not many people ask economists for advice on love, but we actually have a lot to say about it.
    This episode is supported by Predictive Insights and the NWU Business School.
    * Errors and omissions are mine. (We will resume the regular loadshedding gloom and economic growth doom, tomorrow)
    3 min
  • Die ekonomie van Valentynsdag
    Met Valentynsdag agter die rug is dit nou veilig om iets daaroor te sê. Nie baie mense vra ekonome se raad oor die liefde nie, maar ons het eintlik verbasend baie daaroor te sê.
    Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.
    * Foute en weglatings bly my eie. (Ons praat more weer oor beurtkrag, ekonomiese groeivooruitsigte en al die ander harde nuus)
    3 min